How to create a news, specials and events articles on NBS

ATKV Klein-Kariba Maartvakansie

Category: Resort News | Author: ATKV Klein-Kariba Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 62829   512

COME TO THE JEWEL OF THE BUSHVELD THIS MARCH  FOR THE PERFECT FAMILY HOLIDAY!

This year definitely started on a high, and before you could blink, it is already time for the next holiday. Luckily, ATKV Klein-Kariba makes it easy to plan your breakaway.

There are action-filled activities for everyone. For fun in the water, there are swimming pool games, the super tube, and pedal and rowing boats at the beautiful dam. There will be loads of action for young and old. Our friendly entertainment coordinator is all geared up to make your family holiday even more exciting with endless fun ...

And after all the antics, you can enjoy scrumptious meals at Koswerf Restaurant. Choose from various delicious and modern meals, as well as some all-time favourites to spoil yourself.

Book your FUN-FILLED holiday today!

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

MAAK HIERDIE MAARTVAKANSIE DIE PERFEKTE GESINSVAKANSIE BY DIE JUWEEL VAN DIE BOSVELD!

Hierdie jaar het beslis op ’n hoë noot afgeskop en nog voor jy jou oë kon uitvee is dit amper weer tyd vir vakansie. Gelukkig maak ATKV-Klein-Kariba jou vakansiebeplanning maklik.

Ons het aksiebelaaide aktiwiteite vir elke smaak en gier. Vir waterpret alleen is daar genoeg swembaddens, swembadspeletjies en natuurlik die waterwurm. Om nie eers van ons roei- en trapbote by Klein-Kariba se pragtige dam te praat nie. Hope ander opwindende doendinge wag verder vir jonk en oud. Ons vriendelike vermaakkoördineerder sien uit om jou gesinsvakansie net nóg lekkerder te maak deur jou dae met vet pret te vul ...

En ná al die baljaar kan jy jou hongerpyne stil met ’n heerlike ete by ons Koswerf Restaurant. Kies uit verskeie aantreklike eietydse geregte en kleintyd se staatmakers wat jou nóg meer bederf sal laat voel.

Bespreek jou LEKKER vakansie vandag nog!

ATKV Klein-Kariba Holiday Resort
+27 14 736 9800
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za