How to create a news, specials and events articles on NBS

ATKV-Eiland Spa

Category: Resort News | Author: ATKV Eiland Spa Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 17596   199

ATKV-Eiland Spa

Februarie – die maand van liefde

ATKV-Eiland Spa maak jou reëlings vir hierdie liefdesmaand maklik.

Moenie hierdie jaar weer tot op die nippertjie wag om jou geliefde te bederf nie! Bespreek sommer nou julle wegbreek van twee nagte of meer en geniet 30%-afslag.

Promosie geldig tot 29 Februarie 2020.

Huisvesting
• Langnaweke en vakansies is uitgesluit.
• Besprekings sluit naweke in.
• Bepalings en voorwaardes geld vir naweekbesprekings.
• Hierdie promosie kan sonder enige vooraf kennisgewing gestaak word.
• Die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.
• Die standaardkansellasiebeleid geld.
• Twee verskillende promosies kan nie op dieselfde bespreking toegepas word nie.
• Eiland Spa se standaardbepalings en -voorwaardes geld.
• Die promosie geld net tot einde Februarie 2020.
• Die promosie geld slegs vir ATKV-lede teen standaardtariewe.
• Slegs nuwe besprekings kwalifiseer vir die promosie.
• Die promosie kan gestaak word wanneer die huisvesting ten volle beset is.
• Slegs een rondawel per bespreking.
• Daar is geen afslag vir groepbesprekings nie.

Kampering
• Langnaweke en vakansies is uitgesluit.
• Besprekings sluit naweke in.
• Bepalings en voorwaardes geld vir naweekbesprekings.
• Maksimum ses persone per staanplek.
• Die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.
• Die standaardkansellasiebeleid geld.
• Twee verskillende promosies kan nie op dieselfde bespreking toegepas word nie.
• Eiland Spa se standaardbepalings en -voorwaardes geld.
• Die promosie geld net tot einde Februarie 2020.
• Die promosie geld slegs vir ATKV-lede teen standaardtariewe.
• Slegs nuwe besprekings kwalifiseer vir die promosie.
• Die promosie kan gestaak word wanneer die staanplekke ten volle beset is.
• Slegs een staanplek per bespreking.
• Daar is geen afslag vir groepbesprekings nie.

ATKV Eiland Spa Holiday Resort
+27 15 386 8000
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News

Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]