
We left for Botswana with a gale-force wind from the side and plenty of trucks, BUT that Gecko was steady behind the Land Rover...
Ry GRATIS saam met Andre de Villiers van Andre4x4 op die kykNET-hindernisbaan by die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap. ‘n Moet-ervaring vir alle 4x4- en buitelewe-liefhebbers!
Plek: Moreson Plaas Malmesbury
Datum: 7 - 9 Maart 2025
Vrydag: 12:00 - 18:00
Saterdag: 10:00 - 18:00
Sondag: 10:00 - 15:00
Bring die hele gesin en kom beleef egte 4x4 avontuur en buitelugpret!
Onthou om jou kaartjies vir die kykNET Buite Eksop Wes-Kaap vroegtydig by http://opentickets.co.za/trio te koop om die lang rye te vermy. Jy sal wel ook kaartjies by die hekke op die dag kan koop.
Sluit by ons WhatsApp-kanaal om eerste nuus te ontvang: https://whatsapp.com/channel/0029Vb7CrhD1NCrZAG5vp23s