Die Kamp en Leef Gids

Laai jou GRATIS 2022 Kamp en Leef Digitale Gids vandag af!

Kamp & Leef is Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.  'n Baie gewilde en omvattende digitale gids.  Vol geprop met meer as 1450 oorde in Suid-Afrika, Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Lesotho en Eswatini.

Kamp en Leef Kampeer Gids

In die Kamp & Leef Gids

  • Omvattende oord inskrywings met foto's, kaarte, kampeer simbole, GPS en kontak besonderhede wat als deur klik na die aanlyn lyste waar nog meer informasie beskikbaar is.
  • Provinsiale kaarte met verwysings vir oorde.
  • Opgedateerde Oord graderings.
  • Troeteldier-vriendelike Oorde.
  • Besigheid-gids aan die agterkant van die gids met handelaars, huur en vervaardiging maatskappye.

Voordele van die Kamp & Leef Digitale Kopie

  • Gratis Kamp en Leef Kampeer GidsDis 100% Gratis!
  • Hierdie is die beste digitale gids nog.
  • Geen bome word afgekap nie!
  • Die PDF word slegs eenkeer afgelaai en kan enige plek in die Afrika bosveld gebruik word.
  • Met Interaktiewe "weblinks" na die internet, kan meer informasie aangaande die oord verkry word.
  • EasyFind Adobe boekmerk soek funksie
  • EasyFind Interaktiewe inhoudsopgawe
  • Meer gerieflik op jou "tablet" of "desktop" toestelle
  • Get Adobe ReaderJy hoef nie vir die posman te wag nie.

*Sekere funksies benodig Adobe Flash Reader wat beskikbaar is vir selfoon en "desktop" toestelle.

BELANGRIK: Beste resultate op groot skerm selfone, “tablets” en “desktop” toestelle.
BELANGRIK: Beste resultate met Adobe Reader.
BELANGRIK: Word nie aanbeveel op ouer selfoon modelle nie.
BELANGRIK: Die digitale kopie is 'n 141MB PDF.
BELANGRIK: Dit word aanbeveel om Fibre / ADSL / WiFi te gebruik wanneer die PDF afgelaai word en nie 'n selfoon netwerk nie. Neem asseblief kennis of jou konneksie hierdie aflaai ondersteun.

Gids Bestel Vorm

U moet JavaScript en koekies in staat gestel om hierdie vorm te gebruik

[*Dui benodigde velde aan]
Kies 'n opsie*
Naam en Van*
E-pos Adres*
Selfoon Nommer (Dit word as verwysing tot betaling gebruik)*
Vaderland*:
Province:*
Addisionele Boodskap (Opsioneel)
As u die volgendeveld kan sien, laat dit asseblief oop
Ek stem saam met die bepalings en voorwaardes*