Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22026 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6237 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5310 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2697 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1251 |
Gerden | 1177 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Zip lock eier omelette
Miskien ken die mense hierdie resep maak n omelette in n zip lock sakkie
2 eiers geklits
gebraaide ui na smaaak
gebraide sampione gebraai na smaak
stukkies spek versnipperd en gebraai na smaak
gerasperde kaas
gooi die eiers in n zip lock sakkie en nadat die ander bestanddele af gekoel het gooi dit by die eier in die zip lock sakkie en zip toe
skud die sakkie sodat die mengsel goed deur gewerk is
plaas n pot op die stoof of vuur en laat die water kook pot so half vol water
sodra die water kook plaas die sakkie in die water en laat die sakkie teen die kant van die pot rus
na so n tydjie draai die zip lock sakkie na die anderkant van die pot sodat die omelette ronding vorm
hou aan die omelette rol van die een kant na die anderkant van die pot kook tot lekker styf
haal die zip lock sakkie uit die kook water en plaas omelette in bord en geniet

@Herman:
Ek het dit EEN keer probeer, en toe BARS die sakkie oop. Is daar raad of n metode daarvoor?
Nooit weer wil ek daai gemors skoon maak nie...
Ons maak dit so nou en dan...maar gooi alles rou in
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Afgelope paas naweek weer gemaak....maar dink dit was 4x eiers
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

