Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5599 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Willem {Wilsur} oorlede
Ek lees nou die slegte nuus op die ander blad
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ai, dis slegte nuus. Sterkte aan Surette en Wijan en ander familie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ook nou verneem. Jammer vir dit. Sterkte aan sy gesien.
Al weer oppad iewers heen.

Oh my that's sad and shocking news. Sincerest condolences to Surette, Wijan and family. ð ð
Wow, sad news, sterkte to his family and friends.
Living the dream

Baie jammer om te hoor. Liefde en vertroosting vir familie.
If its worth doing, its worth doing well.

Surette , Wijan en familie my innige meegevoel. Willem was een van die kundiges wat graag advies gedeel het op hierdie Forum. Mag hy in vrede rus en meg julle vertroosting vind in sy nalatenskap.

Baie sleg sterkte aan familie dankie Willem vir al jou kamp raad
Haak daai wa kamp bly koning
RIV Willem. Baie sterkte aan Surette en Wijan. Julle gaan hierdie staatmaker van 'n man en Pa baie mis. Baie sterkte ook aan Willem se ander kinders en kleinkinders. Julle is almal in my gebede.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ai dis nie aangenaam om van die nuus te hoor nie. As iemand kontak met Surette en Willem se kinders het. Ons inigste simpatie. Ons as mens kan meegevoel betoon maar daar is net EEN PLEK om vertroosting te vind.
Ons bid dat jul almal vertroosting sal vind in ons Hemelse Vader se teenwoordigheid.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Watter skokkende nuus om te lees .... so bitter jammer hieroor!
Ek het altyd "Wilsur" se insette baie geniet.
BAIE sterkte en seënwense aan die familie ..... baie hartseer!
Jammer om te lees. Sterkte aan sy naasbestaandes in die hartseer tyd. Rus in vrede Willem.
The Happy Campers.
Dit is baie hartseer nuus.
Hy was n yster in die kamp bedryf en was altyd daar om almal te help.
Het nog gister vroeg oggend op whats-app vir hom more gese en hy het ons terug ge antwoord.
Ons dink aan sy familie in die rou tydperk.
Dit is n groot boom wat geval het.
R.I.V. WILSUR
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne

Boodskap vanaf Surette.
"Gedenkdiens vir my man Willem is gereël vir 15 Mei 2023 om 10:00 by die NG Gemeente Pretoria Tuine by 567 Schurmanns Ave, Pretoria Tuine, Pretoria, 0082
Verversings na die diens by die kerk.
Almal is welkom."
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Sending love and condolences to Surette and family... from myself and my mom, Dot Bromehead.
Wilsur, your knowledge and interaction within the caravan and camping industry will be greatly missed.
R.I.P Wilsur â¤ï¸
"Find a job you love"
Hartseer , sterkte vir al die geliefdes
Dankie Hennie Botha vir die link vir Willem se gedenk diens vanoggend 10am
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie vir die voorreg om hierdie geleentheid "by te woon"
Rus in Vrede Willem
Dit is wel bietjie laat om hier te antwoord maar ek wil ook my innige mee gevoel uit spreek met die afsterwe van (WILSUR) Willem,
Ons glo julle is al oor die ergste van die afsterwe van 'n Pa, Man, Broer en oupa maar julle bly in ons gebedde.??
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

