Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Wie verjaar vandag?
Dan verjaar jy saam met President Zuma en Minister Gordhan. Zuma is 74, weet nie hoe oud Gordhan is nie.
Bly dis nie ek nie want ek is nie ń bedrie?r nie want dit beteken die sy naam Jacob
Geluk minister Gordhan
Camping is a collection of memories .... make each one count
Al wat ek weet is dat my trou dag vandag verjaar. Dit is vandag 32 jaar jonk.
Baie geluk DK. Ek het eendag gelees die honeymoon begin weer van voor af vanaf 30 jaar, wanneer die kinders mooi groot is en vir hulle self kan sorg. Geniet julle dag en bederf mekaar.
Baie dankie. Ek onthou nog die dag toe ons gaan trou het, het baie van my vriende gesê dit is vinnig, seker 'n moet troue. My seun is eers 4-jaar daarna gebore. Dan ook het hulle en sommige familie lede genoem dat dit 'n huwelik van so maks. +/- 6 maande gaan wees. My vriende wat dit genoem het, is nou al dekades geskei en Geraldine en ek staan nog saam deur dik en dun
.
Geluk Spoorweg Kind
Oppad na die volgende kamp.

Al weer oppad iewers heen.


Mooi man Dennis geluk man.
"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-

Geluk Geraldine (dat jy met Dennis kon uithou ).
Hulle het my op 'n tyd gevra hoe lank ek getroud was - te lank om te wil onthou
DR DRAKE GP
not a Doctor nor a GP
Dis nou nie n forum lid nie .....of altans ek glo nie so nie😆, maar sien dat Kirk Douglas m?re 100jaar oud word
Ja, kan jy dit glo? Het jare laas iets van hom gehoor, het regtig nie geweet hy leef nog nie. Hoeveel flieks het ons nie gesien waarin Kirk Douglas gespeel het nie. Die man met die dimpel in sy ken.
Hy lyk nog vars
.



RIP....Lees hy het 103 geword....geseënde leeftyd
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Geert, (Relaxed camper) Baie geluk met jou verjaarsdag vandag. Mag daar nog vele meer wees.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Geert geluk met jou verjaarsdag.

Geert, (Relaxed camper) Baie geluk met jou verjaarsdag vandag. Mag daar nog vele meer wees.

Baie dankie julle, waardeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hi Geert. Geluk met gister se verjaarsdag. Liewer laat as nooit. Hoop jy het 'n geseende dag gehad.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

