Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





What to do Water at camp site that tastes fishie.
Hi guys. Please help. I’ve been to two camp sites ( Manyani and Dikalolo) that the water tastes like fish or not nice. Unlike most campers I don’t drink alcohol so coffee is my choice. Boiling the water still does not help. Manyani taste a lot worse.
John ek drink nooit kamp water. Ek vat altyd so 60 liter saam en dan gaan koop ek. Ek is bewus dat Brits se water kwaliteit baie bevraagteken so ook baie ander plekke reg oor die land
Ek drink ook nie en die koffie Kan Kan nie voorbly
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â

Meeste oorde verkoop bottels water
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Was nou onlangs by kampe om Brits en het bottel water gedrink. Het dit ook nie in stort geruik nie.
Al weer oppad iewers heen.

Ons gebruik ook nie kraan water by die huis nie. Daarom ook nie kamp water nie tensy as dit n oord is wat ons goed ken en wat goeie boorgat water het. Gewoonlik ry ons maar saam en koop ook maar by die oord as dit klaar raak. Anders soek ons n tap diens in die naaste dorp op vir as ons lank staan.

Ek het twee van die "filter jugs" wat ons gebruik om selfs die kraan water by die huis te filter voordat ons dit drink. Dit haal totaal daai sand en stof smaak uit die water. Wanneer ons vir 'n naweek gaan kamp neem ek twee 10 liter kanne "Skoon water" saam vir die koffie en om te drink.
Ek het gevind dat die boorgat water baie kalk in het en dit maak dat die ketel en urn baie aanpak aan die binne kant. So met langer kampe koop ons dan maar water om te drink en koffie te maak.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

John, If the tap water is suspicious and you cannot buy bottled water, it is better to boil before using. About the bad taste I do not have advice. A reverse osmoses system gives you perfect water whatever you put in, but it is not practical to carry such a system with you in a caravan. Charcoal filters are supposed to remove tastes so of you van get any such, it might do the trick. The very small filters, smaller than a coffee mug that attaches directly to the tap, will probably not do much good.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek vat gewoontlik so 40 -60 liter drink water saam en oord se water gebruik vir was , hoe jy daai vis reuk wegkry weet ek ook nie
Haak daai wa kamp bly koning
Ek het 'n 5 stage RO masjien in 'n Adis swart krat "ingebou" om skoon drinkwater te he, orals waar ons staan. Ek ry die stelsel agter op die bakkie en by die oord koppel ek hom aan die kraan by die staanplek met 'n gewone tuinslang.
Ek ry nou maar 'n paar nuwe filters saam want meeste oorde / dorpe se water is voorwaar nie op standaard nie.
My stelsel het egter nie die drukpompie wat met 12v werk nie. As daai oord se waterdruk te laag is - so onder 3 bar, dan werk my stelsel ook nie so goed nie. Die water het maar 'n reuk, en nuwe filters help nie.
Orals waar ons stop, as ek die water opkoppel, nooi ek die bure om water te kom kry, dit help dat die stelsel lekker werk en buurman spaar 'n paar rand. Ons geniet dan die geselsies terwyl die bottels volgemaak word.
As ons tuis is, dan laat ek die tank leegloop en dan elke 2 weke koppel ek die tuinslang en "spoel" die stelsel vir 20 minute om seker te maak die water vrot nie en die membraan word nie beskadig nie.

Hi guys. Please help. I’ve been to two camp sites ( Manyani and Dikalolo) that the water tastes like fish or not nice. Unlike most campers I don’t drink alcohol so coffee is my choice. Boiling the water still does not help. Manyani taste a lot worse.

Welcome John
I take my own (Shop 5l) water to camp
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Koop 'n pakkie Alum-poeier by swembad toerusting of ok ketting winkel.(+-R20).
Gooi 3 vinger knippies poeier in een van daai houers met die kraan ongeveer 50mm van bodem, onderaan. Roer die water tot poeier opgelos is en laat staan oornag.
In die oggend sal die afsaksel onder in die plastiek houer le^ en kan die kraantjie oopgedraai word en skoon water in ander houer uitgetap word.
Gooi 15 druppels Chlorine Dioxide (let wel dis nie swembad-suur nie !), in die water en skud bottel.
Laat staan vir 30min en kan dan gedrink word.
Chlorine dioxide word alom deur dorps-owerhede gebruik om water te suiwer voordat dorpsbewoners die water ontvang.
Ek maak my eie chlorine dioxide (maar dit is vir 'n ander bespreking).
Ouman
LET WEL
Chlorine dioxide is NIE "bleach/bleikmiddel soos op internet gewaarsku word NIE.
Moet dus NIE, "bleach" of bleikmiddel gebruik nie !
ouman
https://www.youtube.com/watch?v=fPdKmfCQmZA
https://orionwatersolutions.com/heres-the-truth-about-chlorine-dioxide-in-water-treatment/
gaan loer as jy bekommerd is oor my plasing, vir suiwering van water.
ouman
Nie geweet Dikhololo het kampeer fasiliteite nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Was also not aware of campsites at Dikholoho, spent a few weekends in their chalets and never saw any campsites that I can remember.
Chlorine dioxide pille/tjies, kan by apteke en sportwinkels gekoop word...:
https://www.rei.com/product/736898/potable-aqua-chlorine-dioxide-tablets-package-of-30
ALUM-POWDER/POEIER :
https://blog.intheswim.com/how-to-use-alum-flocculant-in-pools/
https://www.spiceography.com/alum-powder/
Ouman
ðŸâÂ

Koop 'n pakkie Alum-poeier by swembad toerusting of ok ketting winkel.(+-R20).
Gooi 3 vinger knippies poeier in een van daai houers met die kraan ongeveer 50mm van bodem, onderaan. Roer die water tot poeier opgelos is en laat staan oornag.
In die oggend sal die afsaksel onder in die plastiek houer le^ en kan die kraantjie oopgedraai word en skoon water in ander houer uitgetap word.
Gooi 15 druppels Chlorine Dioxide (let wel dis nie swembad-suur nie !), in die water en skud bottel.
Laat staan vir 30min en kan dan gedrink word.
Chlorine dioxide word alom deur dorps-owerhede gebruik om water te suiwer voordat dorpsbewoners die water ontvang.
Ek maak my eie chlorine dioxide (maar dit is vir 'n ander bespreking).
Ouman

Oumens,
Wat is "Alum-poeier"?
Fanie, goeie more jong.......Ja ek gaan die Afrikaanse verduideliking probeer.....
Alum poeier is 'n flokulant.ÃÂ Wat dit beteken, soos aan my verduidelik was, dat nadat hierdie poeier in vuil rivierwater opgelos is, bind die vullis met die "atome" van die poeier agv. die lading +-(positief/negatief),ÃÂ en die vullis sak dan af na onder in die houer.
My oudste oom het 'n enorme vistenk gehad en toe hy oorslaan van see-vis na tropise vis, kon hy net nie die turbiditeit/sigtigheid van die water regkry nadat hy die tenk vol water gemaak het nie. Wel na aanbeveling van my Labratorium "vriend" het hy alum poeier bygevoeg en Siedaar!, probleem was opgelos, en vandaar het ek dit nog altyd togepas op my en vroutjie se drinkwater.
Jy moet sien as jy hierdie eksperiment uitvoer in 'n glas water !ÃÂ Dis ongelooflik skoon na 'n dag se staan in die glas.
Hoop dit genoegsaam verduidelik?
ÃÂ

Fanie, goeie more jong.......Ja ek gaan die Afrikaanse verduideliking probeer.....
Alum poeier is 'n flokulant. Wat dit beteken, soos aan my verduidelik was, dat nadat hierdie poeier in vuil rivierwater opgelos is, bind die vullis met die "atome" van die poeier agv. die lading +-(positief/negatief), en die vullis sak dan af na onder in die houer.
My oudste oom het 'n enorme vistenk gehad en toe hy oorslaan van see-vis na tropise vis, kon hy net nie die turbiditeit/sigtigheid van die water regkry nadat hy die tenk vol water gemaak het nie. Wel na aanbeveling van my Labratorium "vriend" het hy alum poeier bygevoeg en Siedaar!, probleem was opgelos, en vandaar het ek dit nog altyd togepas op my en vroutjie se drinkwater.
Jy moet sien as jy hierdie eksperiment uitvoer in 'n glas water ! Dis ongelooflik skoon na 'n dag se staan in die glas.
Hoop dit genoegsaam verduidelik?
Â

Dankie Oumens,
Ek ken flokulant... net nie geweet mens kan dit in die Supermarkte koop nie. Ek gaan dit verseker soek want ek benodig dit juis in my een 5000L watertenk op die plek waar ons nou woon...
Ek het dit voorheen gebruik by n ander woonplek, in 'n 20,000L watertenk, maar dit was grootmaak 20L kanne daarvan, wat die boer aangekoop het.... alhoewel ek toe maar net 600ml op n tenk ingegooi het...
En ek weet dit werk baie goed! Ek wonder net hoeveel die Alum-poeier wat ek in die supermark kan koop my gaan kos vir 'n 5000L tenk? Hmmmm
Mooi dag vir julle.
Fanie, ek gebruik 3 knippies op 10lt.
Die suur, chloor , swembad afdeling in OK , dis waar jy dit ook kan kry.
Probeer Heqlen hardeware se swembad afdeling ook.
Ek het ook 2x groot tenks hier op die gastehuis werf, maar dis onnodig om al jou water te "treat", ek suiwer net drinkwater, dan werk dit baie goedkoper uit.
Die tuin se plante bekommer mos nie oor bakterie en swaar metale nie, al dan nie?
Lekker dag verder.
Ouman