Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5289 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2655 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1771 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1461 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1246 |
RichardJ | 1166 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 184 |
BigG | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





What snake is this
Boomslang ??
The stripes on belly look good for Boomslang.
Living the dream

It is a Boomslang

Thanks guys
Boomslang without doubt.

Hi Brian, download this "App".
It is called "ASI SNAKES"
This is helpful.
That "Boomslang" is highly dangerous.
I only use this "App" before approaching a snake, spiders etc..

Ek was onder fie indruk dat n boomslang groen is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Nee Fred, hulle kom in verskillende kleure.
N Boomslang pik nie baie vinnig nie omrede hulle pik tande meer agter is as in vergelyking met ander slange se pik tande.
Slange kan nie hoor nie en werk op "Vibrasie", dws: As die slang stil lê: Loop "Catwalk soos in weermag opleiding".
Loop op jou voete op buitekant en kontak N Slangvanger.(DWS: Op buitekant van voet met enkels gelig).
Sodra hy vibrasie voel vlug hy en kom weer terug vir sy prooi nadat hy gevlug het.
Aanvallende Slange is gewoonlik: Mambas en Pofadders.
Dankie Gerrie, ek het nie geweet nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Hi Brian, download this "App".
It is called "ASI SNAKES"
This is helpful.
That "Boomslang" is highly dangerous.
I only use this "App" before approaching a snake, spiders etc..

Gerrie, thanks I do have the app it's very use full.
Daar is n App wat gekoppel is aan jou location en dan net slange wys wat in jou omgewing waar jy jou bevind wys. Weet iemand wat die App se naam is? Dit sal vir my makliker wees om sodoende n slang te identfiseer as om deur al die slange wat bestaan te moet google
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Try another App I make use if is Snake Bite First Aid but it also does not use your location to assist with the ID of the snake.
ASI does give you a map of Southern Africa indicating where the snake is found. ASI has a link in the app where you can send pics of the snake to them they respond usually within about 30 min.
Not like the birding Apps that use your specific location to assist with ID

Hi Brian.
My app is setup with that version.


Daar is n App wat gekoppel is aan jou location en dan net slange wys wat in jou omgewing waar jy jou bevind wys. Weet iemand wat die App se naam is? Dit sal vir my makliker wees om sodoende n slang te identfiseer as om deur al die slange wat bestaan te moet google

Ek het ook die ASI Snakes App op my foon. As jy foto van die slang neem en dit vir hulle stuur dan kom hulle vinnig terug na jou toe met 'n identifikasie as ook info rakende die gevaar van die slang, wat om te doen as jy deur so slang gebyt word ens.
Het dit maar nog altyd op my foon met die dat ons altyd gekamp het. So jy hoef nie 'n kenner van slange te wees nie, die kenners is byderhand op die App.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

