Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21108 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17166 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5515 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4743 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2216 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1833 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1658 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1111 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 781 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Paddyandpaul | 679 |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 360 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 283 |






Watter tipe veertelsel
Ek wonder watter tipe veerstel is die beste vir 'n karavaan. My mening is een met staalvere wat deesdae beteken bladvere. Die redes waarom ek so voel, is hoofsaaklik dat staalvere nie mettertyd verswak nie. Dit beteken dat dit meestal die lewe van die karavaan hou tensy dit deur 'n ongeluk or so iets beskadig word. Dan meen ek ook dit gee 'n redelik sagte rit omdat die vertikale beweging redelik groot is. Ek sou ook skokbrekers wou hê om te keer dat die wa op 'n ongelyke pad rondspring maar dit word meestal; nie verskaf nie omdat bladvere 'n mate van weerstand teen beweging het. Die ideale stelsel is myns insiens die onafhanklike tipe wat CI vroeër gebruik het wat swaai arms, spiraalvere en skokbrekers bevat het maar waarskynlik as gevolg van kostes, is dit nie meer beslkikbaar nie, of altans nie hier nie.
Ek hou nie van die rubberveerstelsel nie om die volgende redes:
Dit is nie duursaam nie. Die aard van rubber is dat dit sy elastisiteit verloor en dan loop die wa al laer wat duur herselwerk of vervanging beteken. Dan laat die stelsel ook maar min vertikale beweging van die wiele (wheel travel) toe wat beteken dit ry hard wat nie goed is vir die struktuur van die karavaan en sy inhoud nie. Ek vermoed ook dit kan duurder wees as bladvere omdat dit ingewikkelder is. Die feit dat dit amper op alle waens gebruik word, bewys myns insiens nie dat dit goed is nie. Waaskynlik is die hoofrede dat sy ontwerp die vorm van die vloer van die karavaan makliker maak. CVT ratkaste het meer swakhede as ander ratkaste maar dit wen almeer veld, so vervaardigers is nie juis altyd daarop ingestel om die beste tipe onderdele te gebruik nie.
Hierdie is nie bewese feite nie -net my mening. Ek sou graag wil hoor wat ander mense daaroor dink.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Perhaps the best would be air shocks? cost of which I have no idea.
Living the dream

That would pribably not be affordable for normal caravans. But possibly an overkill as comfort which such shocks deliver is not really necessary for a caravan. Do you perhaps know if such a system is used on vans anywhere? It is quite an idea.
One of the advantages of a rubber system I think is the compactness. I wonder why the manufacterers don' rather put a torsion bar inside a tube similiar to that of the rubax. This is a systen used on vehicles for a long time and can be just as compact as a rubax but durable too. And adding shocks similiar to what is used on rubax systems would be easy. That would probably be an even better system than the old CI suspensions and probably no more expensive than a rubax.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
