Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Watter Sleep Kombinasie
Sit ek nou en dink:
As geld, tyd om te kamp,stoorplek, ens. nie ‘n probleem is nie ( jy het oorgenoeg daarvan), wat sal you idiale sleep kombinasie wees?
Indien die karavaan nie standaard daarmee uitkom nie, watter ekstras sal jy laat installeer, bv. movers, elektroniese stabiliseerder, ens?
Laat ons ‘n bietjie droom!!
Movers vir ons pensioenarise en n Aircon vir die vrou in die warm tyd.
Jou sleep kombinasie is reg.
Al weer oppad iewers heen.

Ek sou ekstras los tot julle ondervinding van die karavaan het. Daar is baie katoeters beskilbaar maar almal is nie nuttig vir alle kampeerders nie. Probeer eerder minimalisties as om interessante goed aan te skaf wat dalk onnodig die wa gaan vol maak. En welkom op die Forum. Dit is n baie nuttige plek met baie mense wat graag raad gee.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
- Movers wat ek met remote kan koppel want die karavaan staan amper teen die huis en kan nie daar in om hom weg te draai van die bande af nie want ek het dit nodig om onder die dak in te kom.
- Beslis 'n lug versorger.
- Die kombenasie (karavaan) sal enige van die dubbel aste wees met eiland bed en vol aparte stort in badkamer.
- Die voertuig moet groot en sterk wees, Patrol, Prado tipe voertuig.
DIe res sal met tyd volg.
Oppad na die volgende kamp.

Ek het verlede week vir my een van daai DEFY regop-staan aircons gekoop, die een met n pyp wat jy na buite lei. Hy maak my hele kantoor koel. Wat is julle ervaring van so een?
You'll never never know if you never never go
So lyk hy

You'll never never know if you never never go
Die terugvoer is nie wat ek aan gedink het nie. Ek het gedink dat terugvoer iets soos die volgende wees:
1) Ek wag dat die volgende nuwe Ford Ranger / Toyota Land Cruiser / Jeep Grand Cherokee, ens. vrygestel word, dan koop ek dit.
2) Ek bestel ‘n nuwe Quantum Pinnacle / Destnation / Okto, ens.
3) Indien die karavaan nie die volgende staandaard het nie, moet dit geïnstalleer word:
a) Movers
b) Lugreëling
c) Elektroniese stabiliseerder
d) Ens.
Soos ek sê, laat ons ‘n bietjie droom!

Ek het verlede week vir my een van daai DEFY regop-staan aircons gekoop, die een met n pyp wat jy na buite lei. Hy maak my hele kantoor koel. Wat is julle ervaring van so een?

Danie, ons het een vir die karavaan gekoop en was dit nie vir hom met die hitte golf begin Oktober in Letaba nie het ons gesmelt. ððð
Oppad na die volgende kamp.


Sit ek nou en dink:
As geld, tyd om te kamp,stoorplek, ens. nie ‘n probleem is nie ( jy het oorgenoeg daarvan), wat sal you idiale sleep kombinasie wees?
Indien die karavaan nie standaard daarmee uitkom nie, watter ekstras sal jy laat installeer, bv. movers, elektroniese stabiliseerder, ens?
Laat ons ‘n bietjie droom!!

Daar is paar mooi Destination karavane waarvan ek een sal wil kies. Movers sal die eerste ekstra wees wat ek sal wil hê
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Aircon ingesit beter waterpomp ingesit nou is dit net vir movers
Haak daai wa kamp bly koning
