Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5599 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Wat is daar alles te doen rondom Oudtshoorn?
Ons wil Desember n paar nagte oorstaan in Oudthoorn......wat is al die besienswaardighede in die omgewing wat ons nie moet mis nie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het 1x nag eenkant geskuif om "Die Hel " te gaan besoek en oorslaap
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Kango caves, swartberg pass to Prince Albert, meirings poort pass from Prince Albert via Derust to oudshoorn. The ostrich farm , theres a few in the area.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.

Kango caves, swartberg pass to Prince Albert, meirings poort pass from Prince Albert via Derust to oudshoorn. The ostrich farm , theres a few in the area.

Thanks George. Any specific ostrich farm that you would recommend?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
If I remember correctly there are hot springs on your way to Calitz Dorp area. Do not know if they are still hot or what the condition of the resort is.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie George en Leon, waardeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die warmwateroord Calitz Spa is steeds daar. Daar is ook 'n privaat een reg oorkant hom wat ek nie kan aanbeveel nie- kan nie die naam onthou nie. Calitzdorp spa gaan bietjie agteruit soos dit maar gaan, maar dis steeds 'n besoek werd, net nie oor naweke nie, dan is daar baie dagbesoekers. Calitzdorp is ook die Port hoofstad. Veral Boplaas en De Krans is die moeite werd. Boplaas maak verskillende Portugese styl wyne en almal is puik.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

We have taken our grand daughters to Karoo Water, the one across the road, for the previous 2 September school holidays and they loved it. The hot water pool is old, historic maybe.
Camping experience, birding, walking/hiking all good. We have not visited and cannot therefore compare the Spa.
Living the dream

Daar is ook die
Living the dream

Nou nie juis 'n toerisre atraksie nie, maar een van ek dink net twee sementpaaie uit 'n vorige era bestaan nog tussen Oudtshoorn en Calitzdorp. Dis nie die hoofpad nie- jy draai so 'n paar kilos uit Oudtshoorn links op die pad wat oor reg voor die Spa verbyloop. Dis in blokke gegiet en dit klink soos 'n trein as jy daarop ry. Die ander een loop van Willowmore na Steitlerville en die is 'n strookpad. Dit beteken die sementdeel is net breed genoeg vir een voertuig. As daar een van vooraf kom, ry jy met een wiel op die sement en een links op die grond. Nogal 'n ondervinding om teen 80k/u so naby 'n ander vortuig verby te ry.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die dorp het heelwat geskiedkundige geboue en die museum is 'n besoek werd as jy meer van die dorp en omgewing wil weet. Nie almel se smaak nie, maar ons het dit geniet.
The Happy Campers.
Net vir interesantheid. Ek lees gister dat Oudtshoorn die skoonste lug in die land het
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Kom kuier, dan vertel ek jou.
My broer bly mos daar.
Al weer oppad iewers heen.

Ook n deel vanniw wereld wat ons nie ken nie
Haak daai wa kamp bly koning
Die Langenhoven huis museum is ook op Oudtshoorn. Oorsese besoekers, veral Hollanders besoek dit glo graag om te sien hoe die skywer van Die Stem geleef het. Ons het dit heel interressant gevind.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven