Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Wanneer om voertuig te diens?
Ons gaan Desember omtrent 4000km aflê met bakkie. Die tyd wat ons gaan vertrek behoort die bakkie so 2000km vanaf diens interval te wees.
Die vraag: Sou julle aanbeveel om bakkie te diens op 2000km voor interval of 2000km na interval?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

meeste vervaardigers het 1000km voor tot 1000km na die diens nommer
Kontak handelaar en vra hulle (skrif beter) anders reel waar jy gaan wees of daar handelaar is wat die diens kan doen
DIe nuwe FORD gee olie kwaliteit en gee nie diens km waardes nie ek ry ook in Desember en kan moontlik in daai Diens % beland so ek vat maar die addresse van handelaars saam sou die diens sy verskyning maak.
Geert julle moet veilig ry
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Jy sê nie of jou voertuig nog ondrr waarborg is en of n diebsplan nog geldig is nie. N diensplan geld natuurlik net vir dienste by n agentskap van die handelaar andrrs sal jy self daarvoor moet betaal. Die waarborg sal nie meer verval as die diens nie by n agentskap gedoen is nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As die voertuig nie onder waarborg is nie en geen diensplan meer het nie, sou ek hom voor die trippie gediens het. Dan is hy mos reg vir die trippie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Myne diens ek op km gewys.
Die X-Trail moet elke 12000 gaan of jaarliks.
Ek stel my volgende diens na 10000.
Omrede ons min ry is my voertuig meer as Å jaar oor tydperk termyn, maar het nog 6000 om te gaan.
Dit hang alles van jouself af hoe hard die voertuig werk of nie.
Myne werk nie hard nie en daarom neem ek hom Km gewys.
Ek sou voorstel, diens hom eerder.
Al vervang jy net olie en filter.
Olie verloor sy Viskositeit (Smering).
Ek gebruik slegs Shell Helix, Fully Sinteties.
Ek is van daai verspotte ouens wat my kar maklik laat diens. Sommer n paar duisend kms VOOR sy diens-tyd. Ek gebruik net sintetiese olie en vervang somtyds my oliefilter sommer tussen dienste ook. Ek glo dit werk vir my. Al is my motor nog vêr van n diens en ek moet toer laat ek hom diens.
You'll never never know if you never never go
Ekself sou ook die voertuig gediens het voor die toer. Onthou die bakkie gaan so bietjie harder ook werk met die trippie.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Dankie julle. Voor die tyd lyk my maak meer sin. Dit voel nog so ver voor vertrek, maar besef vanoggend dis nog maar 2/3 weke
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek is self nou deurmekaar.....is nie seker wat nou vir my gaan werk en wat nie vir my gaan werk nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Ek is self nou deurmekaar.....is nie seker wat nou vir my gaan werk en wat nie vir my gaan werk nie

Diens daai bakkie
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ons het nou al so gewoond geraak met karre wat met ons praat....
Hello Merc en BMW
Dat ons verby logika kyk. Die Computer se dit en die Computer se dat.
Nee man.ð¡ Die computer se dinges. As jy ongemaklik voel diens die kar.
At last !!!!

Jy diens jou kar wanneer jou vrou so se, sy hou dagboek van alles sy sal weet ! ð¤£
