Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |

Waar moet ek kliek as ek van elke nuwe forum topic in kennis gestel wil word?
Ek weet waar om te kliek as ek van n forum onderwerp/topic waarvan ek hou, per epos in kennis gestel wil word, as daar nuwe kommentaar/plasings op sulke topics is.
Maar, waar moet ek kliek as ek van elke nuwe topic verwittig wil word, sodat ek dit kan oopmaak en kan besluit of ek dit wil volg of nie daarin belangstel nie?
Ek vra want ek vergeet om gereeld te kom kyk of daar nuwe topics is, en dan mis ek uit.
Dink nie daar is so n fasiliteit nie. Miskien kan admin vir jou iets reel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Try selecting this option on your dashboard.
This affects if the tick box on a new reply or new topic will be selected or not.
Keuses verskil....daarom die opsie om te kies. Ek weet vroeer jare het jy automaties epos gekry as daar plasing op jou draad gedoen was, maar jy kon die notifikasies afgesit het. Was vir my lastig gewees, want lank terug was forum baie meer aktief gewees, dan kry jy miskien 15 antwoorde op jou draad....en dan kry jy ook na elke aktiwiteit op jou draad n epos, dan kry jy 15 eposse net vir aktiewe 1x draad. Daar was ook destyds baie plasings van "ek stem saam"....dan kry jy n epos van dat daar nuwe altiwiteit op jou draad is en lees dan net daai boodskap. Ek gaan maar soos ek tyd kry kortkort in op forum en loer wat is nuut.....loer eers by aktiewe drade en dan kyk ek of daar nuwe draad is. Daai oranje koevertjie by aktiewe drade help baie om aan te dui wat jy al gelees het en wat nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

En dan is daar die wat n bydra kan lewer, en ander wat net n eiertjie wil le
I contacted Admin, their developer will look into it and will provide feedback.
Below the comments box for each topic as I am writing here below this box is a option to follow this topic. Just click it and you will be notified on replies to this topic.
I think this will carry on un-till you un-click it again.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek weet waar om te kliek as ek van n forum onderwerp/topic waarvan ek hou, per epos in kennis gestel wil word, as daar nuwe kommentaar/plasings op sulke topics is.
Maar, waar moet ek kliek as ek van elke nuwe topic verwittig wil word, sodat ek dit kan oopmaak en kan besluit of ek dit wil volg of nie daarin belangstel nie?
Ek vra want ek vergeet om gereeld te kom kyk of daar nuwe topics is, en dan mis ek uit.

Good Day Fanie,
There is no option to auto follow all new topics on the system. The only option is what you mentioned, where you can follow each topic individually.
The CaravanParks.com Team

Fanie, ek dink jy sal met Leon se antwoord vind wat jy soek. Ek dink nie jy stel belang in elke onderwerp wat aangespreek word nie en sal dit dus baie lasting vind as jy aanhoudent boodskappe kry oor elke nuwe bydrae op elke draad wat inkom. Op jou "dashboard" kan jy ook kies om altyd sulke boodskappe te kry wanneer jy 'n antwoord op 'n onderwerp lewer of om dit nie te kry nie. Om die rede wat ek hier genoem het, het ek gekies om NIE sulke kennisgewings te kry nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Dankie Fred, maar nee dit is nie wat ek soek nie. Ek is bewus van die huidige keuse opsie om enige draad te kan volg, of nie.
Maar wat ek wil he / sou wou he, is nie dit nie. Ek sou graag bykomend tot die huidige opsie om n spesifieke draad te kan volg, of nie, ook die opsie wou he of ek van alle nuwe drade in kennis gestel wil word of nie, waarna ek dan self kan besluit of ek n draad wil volg...

Good Day Fanie,
There is no option to auto follow all new topics on the system. The only option is what you mentioned, where you can follow each topic individually.

Thank you Team. I am aware of the existing option.
But would it not be possible to add another option, please? The option "to auto follow all new topics" or rather: "to be auto-notified of all new topics"... where after one could then decide for yourself to switch it of or not for that specific topic, once you have opened the topic and evaluated it according to your interests. Or if one is too busy at the time to even entertain the new-topic-notifications, to have the option to even switch off the auto-new-topic-notification option...
I believe that the need exists, because I often get pre-occupied somewhere else for months, so that by the time I get back to Caravanparks.com, it is nearly impossible to catch up on all the topics which came and went... some of which I would have benefited from greatly, and to which I could have contributed heartily.
I do not wish, as Fred said, to be notified of each contribution to each topic once I have chosen not to follow a topic - I just would, I think, appreciate notifications of each new topic, because there is so much to learn still...
And, what is more, I think it would greatly enhance your member participation... and is that not what you desire: to be widely known and widely read?

Try selecting this option on your dashboard.
This affects if the tick box on a new reply or new topic will be selected or not.

Thank you Brian: I just finished testing this option, as you suggested, but it does not give me what I suggested. It merely, if switched OFF, forces one to have to choose to follow a topic every time you contribute to a topic, whereas, when switched ON, it remembers one's choice to follow a topic.
And thank you also for referring it to Admin.

Keuses verskil....daarom die opsie om te kies. Ek weet vroeer jare het jy automaties epos gekry as daar plasing op jou draad gedoen was, maar jy kon die notifikasies afgesit het. Was vir my lastig gewees, want lank terug was forum baie meer aktief gewees, dan kry jy miskien 15 antwoorde op jou draad....en dan kry jy ook na elke aktiwiteit op jou draad n epos, dan kry jy 15 eposse net vir aktiewe 1x draad. Daar was ook destyds baie plasings van "ek stem saam"....dan kry jy n epos van dat daar nuwe altiwiteit op jou draad is en lees dan net daai boodskap. Ek gaan maar soos ek tyd kry kortkort in op forum en loer wat is nuut.....loer eers by aktiewe drade en dan kyk ek of daar nuwe draad is. Daai oranje koevertjie by aktiewe drade help baie om aan te dui wat jy al gelees het en wat nie

Ja ek stem saam, dit is baie lastig: maar is dit nie hoekom mens n nuwe draad begin nie? ...om bydraes van alle lesers uit te nooi en te gesels nie? Ek meen: Caravanparks.com is mos 'n kuier forum en lekker-gesels forum?
Selfs al is dit, lesers at, soos Fienie se, "net n eier wil le..." Ons mag mos maar.
En dis hoekom ek my bes probeer om, as ek n nuwe onderwerp begin, die bydrae van alle deelnemers te lees en daarop dit reageer, want ek beskou dit as n groot voorreg om so n onderwerp te kan open, en n groot eer om die bydraes van mede-lede te kan lees, wat heel dikwels waardevolle inligting bevat... en ag, al babbel ons net met mekaar, dis mos lekker.
Ek voel ook soos Geert. Jy is sekerlik bewus dat nuwe drade onder LATEST TOPICS verskyn? Selfs as jy soos jy sê, vir 'n lang ruk nie aktief op die Forum is nie, kan jy vinnig daar nuwe drade optel. Ek kyk self selde daarna, ek bly meestal net op ACTIVE TOPICS.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven