Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Vrystaat paaie langs Lesotho grens onder herstel
Goeie dag alle mense en kampers, ek verneem daar word daad werklik dat daar aan die paaie langs die Lesotho grens herstel word en die boere nou terminste hul uitvoer kan aan pak sonder skade en breeke aan die voertuie (lorries)en karre en in veiligheid weer die pad kan gebruik.
Ja ons wat daai paaie gebruik met besoek aan verskillende oorde ook in veiligheid en ook nie met skade aan ons karavane en so aan kry nie.
Ons kan weer kort pad kies en in vrede die natuurskoon bewonder en selfs vir die boere gaan besoek op uit nodiging van h7lle kant af en selfs die kamp plekke wat aan gebied word.
Dankie aan die mense wat self al probeer het om die pad gangbaar te maak vir hulle moeite en dat Sanral ingestem het om die paaie te herstel.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Dankie Izak. Net jammer dat ons bly moet raak oor mense wat maar net hul dagtaak moet doen waarvoor hulle immers betaal word en ver bonusse boonop ook nog kry.
Goed om te hoor ons kan kort pad kies, nie meer ompaaie ry om slaggate te vermy nie
