Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22121 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5417 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2012 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1874 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1322 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1191 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 862 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 577 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Vordering op die pad toestand langs Lesotho grens langs???
Goeie dag mede kampers en lang pad toerders.
Ons beplan om vir 'n toer te gaan en wil graag weet hoe lyk die pad deur die Vrystaat langs die Lesotho grens langs. Enige inligting sal waardeur word dankie en veilig ry.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Izak - Ek hoop jy kry 'n antwoord dat die pad verbeter het. Andersins moet jy dit sover moontlik vermy as jy gaan sleep. Toe ek sowat 2 jaar gelede daar gery het (net met die Hilux) was die pad in 'n skokkende toestand tussen die N8 en die Caledonrivier.

Dankie Chris, ja dit is min of meer hoe lank terug ek daar deur is. Hoop iemand kan lig goei met op daai roete vir ons wat dit graag weer wil gebruik.
Daai lang om pad is nogal uitputtend en raak duurder soos die tyd gaan. Daai kort roete is nogal belangrik en iets om te ry met die natuur lewe en die boere wat en geskaf / werk en hul vriendlikheid as jy hulle wel te sien kry.
Almal moet net veilig ry en veilig wees.
Tot 'n volgende keer lekker kamp en geniet die kus gebied waar ookal julle kamp vir die winter seisoen.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

