Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Voorspoedige nuwe jaar
n Mens sê "voorspoedige nuwe jaar" so maklik, maar as jy werklik dink aan die groot gemeenskap waarin hierdie forum beweeg en deelneem besef mens dat jy met soveel verskillende mense met soveel verskillende karakters te make het.
Ek het egter n behoefte om aan elkeen van julle net die heel beste wense vir die komende jaar toe te wens. Julle is die beste van die bestes, ek bid dat julle veilig sal reis en dat julle blyplekke in die nuwe jaar gevrywaar sal word van alles wat negatief en gevaarlik is.
You'll never never know if you never never go
Dieselfde vir jou en alle ander forum lede

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

ð
[quote][/quote]
Danie Danie
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ja , mens wonder waar het dinge so skeef geloop na die boere hul ossewaens opgepak en begin boer het op die plase......>
Ek lees hier in die Bybel wat die Vader aan Sy Volk se^ , met die Pasga/passover/kruisigings dag , toe hulle Egipte verlaat het............>
Eksodus 12.2 Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.....
Interesante stukkie leesgenot.
Ouman.

Ek gedink kruisigingsdag val mos hier in April of Mei maand, aldan nie?
Nous ek so deurmekaar soos 'n afkop hoener wat rondhardloop nadat jy hom onthoof het. (as kinders was dit vir ons genot om dit te aanskou).
ð¤ª
Best wishes to everyone for the year ahead be safe and enjoy.
Selfde Dansen en ander op die forum gaan groot en kamp meer in 2023
Haak daai wa kamp bly koning
Masiewe vuurwerk bal. Ek het video gesien van Australië se nuwejaars vuurwerke, ongelooflik

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Happy New Year to Everybody.
Living the dream

Voorspoed vir die FB Kampgroep

n Mens sê "voorspoedige nuwe jaar" so maklik, maar as jy werklik dink aan die groot gemeenskap waarin hierdie forum beweeg en deelneem besef mens dat jy met soveel verskillende mense met soveel verskillende karakters te make het.
Ek het egter n behoefte om aan elkeen van julle net die heel beste wense vir die komende jaar toe te wens. Julle is die beste van die bestes, ek bid dat julle veilig sal reis en dat julle blyplekke in die nuwe jaar gevrywaar sal word van alles wat negatief en gevaarlik is.

Selfde wense Danie en so ook aan al die forum lede.
Mag julle 'n great kamp jaar beleef.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie Danie. Ek wens ook dieselfde toe aan almal hier op die forum.