Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17869 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6333 |
Bostoe | 5505 |
BrianB | 5431 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2015 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1325 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 864 |
JohanMarais | 822 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 666 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 445 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |





vinnige potjie
2 uie fyn gekap
1 pakkie gesnipperde spekvleis
1 pakkie russians gesny
1 pakkie viennas gesny
1 pakkie cheese grillers gesny
1 blik bake beans
1 blik heel pitte mielies
1 fyn gekapte groenrissie
braai uie en spek vleis tot bruin
voeg die gesnyde worsies by en kook deur tot jy dink is nou gaar
voeg dan die groenrissie by en kook nog vir so 5 minute
geniet saam met rys of op roosterbrood

Herman - jou resepte klink interessant. Ek sal net die groenrissie uitlaat. Ronald Reagan het in sy presidentsverkiesings-veldtog teen Jimmy Carter gesê dat iemand wat sê dat hy elke dag 'n koue stort vat, sal oor ander dinge ook lieg. Ek maak dit van toepassing op groen rissies. Iemand wat sê dat groenrissies proe lekker, sal oor ander goed ook lieg.ð

Ja Chris ek was ook nie iemand wat gehou het van groenrissies nie maar nou geniet ek dit

Toe ons 2 weke terug gekamp het, het ons elke aand gebraai, maar heelwat oorskiet vleis gehad elke aand. Die Maandag tuis het ek al daai vleis met n skêr in klein blokkies gesny.....dit was wors, steak, tjops en sosaties. In n pot het ek uie, groen- rooi- en geelpeppers gebraai tot sag. Toe al die vleis ingegooi met daai pers pakkie kerrie poeier....masala, en 2 blikke curry groente. Dan ook klaargekookte rys in pot ingeroer. Vingers afge-eet.....dit het geproe soos n pot wat ure geprut het, maar was n kwessie van 20 minute
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

