Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22522 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18208 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6543 |
| BrianB | 5722 |
| Bostoe | 5562 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3202 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2162 |
| Chris Boucher | 2063 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1895 |
| Nico | 1801 |
| Hennie Botha | 1709 |
| steamer | 1705 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1601 |
| Butts | 1497 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1374 |
| RichardJ | 1318 |
| Louvan | 1295 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 898 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 671 |
| Benkie | 602 |
| 1Pierre2 | 519 |
| Willie54 | 478 |
Platinum Member | 250 + |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 405 |
| Oumens | 397 |
| survivalist | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 337 |
| Izak | 332 |
| nyiko81 | 316 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 276 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 240 |
| Trev1 | 225 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 192 |
| Maurits | 177 |
| Saalocin | 171 |
| Pontius | 168 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 155 |
vinnige kamp vuur bredie
pakkie maalvleis
1 blik gekapte tamaties
1 blik heelpit mielies of room soort
1 ui fyn gekap
250g macaroni
1 koppie water mag dalk n bietjie meer gebruik
koppie gerasperde kaas
braai maalvleis met ui in platboom pot
voeg doe ander bestanddele by maar net nie die kaas nie
prut tot gaar
strooi kaas oor en geniet saam met rys of op roosterbrood
Dankie Herman. Moet mens die macaroni gaar maak vooraf?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Hi Relax camper nie nodig om die marcaroni vooraf gaar te maak nie alles prut saam gaar
Ek het vanaand 'n eenvoudige maalvleis-kerriepotjie hier in Karoo Nas Park gemaak. Fyngesnyde ui in botter in 'n driepootpot gebraai. 'n Lekker hoogvol teelepel kerrie (sogenaamde "Honeymoon Curry" wat ek by 'n Indiërvrou in Somerset Mall gekoop het - heerlik) saam met ui gebraai voor ek die maalvleis bygevoeg het. Toe 'n blikkie gemengde groente bygegooi en 'n kwart pak spaghetti (rou). Dit laat simmereer tot die spaghetti gaar was. O ja, twee teelepels suiker bygeroer. Binne 'n halfuur geëet, wat uirstekend gepas het met die sterk wind wat vanaand hier waai. Heerlik!!
dit klink lekker Chris gaan dit ook probeer



