Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





vervanglng van skokbrekers
ek besit n Jurgens penta . Die vraag is wanneet vervang jy die skokbrekers .
Die Penta karavaan het nie skokbrekers nie. As hy het is dit 'n "after market Fitment" . Die Jurgens karavane het Rub-Axle suspensies.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Oor die jare heen sal jy kry dat die Rub Axles mee gee en die karavaan ry laer op die suspensie.
Met my karavane oor die jare het ek die wa gestoor met die bande gelig van die grond af. Dit wil se, ek het die wa op gejack dat die wiele aan die Rub Axles gehang het.
So my karavane het nooit die probleem gehad dat die Rub Axles oor tyd mee gegee het nie.
Jy kan die teorie self gaan navors deur net na die onderskeie karavane te gaan kyk wat by 'n handelaar staan. Sommige se wiel is effe diepper in die wiel spasie in as ander.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

baie dankie vir julle terugvoer.
Ek aanvaar die Penta het nie skokbrekers nie, maar daar is wel RUBAX stelsels wat skokbrekers het. Ek weet nie watter karavane nie. ALKO het sulkes in hulle katalogus. Ek het die ontdek to ek so 'n paar jaar gelede skokbrekers vir my Skipper wou insit- hy het dit nie. Daar was nie op die Gabriel katalogus geskiktes nie- almal was te lank. Ek kon wel by ALKO kry, van die wat op RUBAX gebruik word. Dit was egter in die Covid19 tyd. Hulle het die regte lengte in voorraad gehad maar die met die regte dravermoë was nie onmiddelik besrikbaar nie. Ek het toe die projek laat vaar.
Maar oor jou vraag Willem, wat nou nie meer belangrik is nie: Ek dink nie dit behoort ooit nodig wees om skokbrekers op 'n karavaan te vervang nie tensy daar fisiese skade aan een kom. In 'n karavaan se leeftheid doen hy maar 'n klein fraksie van 'n motorvoertuig se myle en baiemaal is dit nie eers nodig om húlle te vervang nie. My Kuga se een skokbreker het op 160 duisend kilos begin lek en ek moes dit vervang. Die ander drie was nog reg. My dogter se BMW trek al oor die 240 duisend en ek moes onlangs een vervang- die ander drie is nog reg. Ek moes na naby 30 jaar ons vorige Sprite Supersport se een skokbreker vervang wat gelek het. Die ander een was nog reg. Die wa het seker so 40 duisend kilos gedoen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
