Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21743 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17544 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5974 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5076 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2420 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1950 |
Swanie | 1850 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1661 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1197 |
Louvan | 1180 |
RichardJ | 1092 |
Gerden | 1055 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 658 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 415 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 327 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Verbeelding / imagination
53 jaar gelede het een van die Beatles hierdie lied die lig laat sien.
Die gebeure in die Midde-Ooste laat my gereeld aan Lennon se pennevrug dink. Geloofsverskille met gepaardgaande oorloë moet seker die grootste oorsaak wees van geweldadige sterftes in mense heugenis.
Dit laat mens dink, nie waar nie?
"Imagine" is a song by the English rock musician John Lennon from his 1971 album of the same name. The best-selling single of his solo career, the lyrics encourage listeners to imagine a world of peace, without materialism, without borders separating nations and without religion.
Imagine
Imagine there's no heaven
It's easy if you try
No hell below us
Above us, only sky
Imagine all the people
Livin' for today
Ah
Imagine there's no countries
It isn't hard to do
Nothing to kill or die for
And no religion, too
Imagine all the people
Livin' life in peace
You
You may say I'm a dreamer
But I'm not the only one
I hope someday you'll join us
And the world will be as one
Imagine no possessions
I wonder if you can
No need for greed or hunger
A brotherhood of man
Imagine all the people
Sharing all the world
You
You may say I'm a dreamer
But I'm not the only one
I hope someday you'll join us
And the world will live as one
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
Ek kan onthou ons was verbied om die liedjie te luister in 70 jare.
Was beskou as kommunisties en die Ouderlinge het jou aan gepreek as jy daarna luister.
Ek luister dit vandag nog. Klavier musiek uitstekend.
Daars n baie dieper betekenis agter die lied. John Lennon het probeer se..Imagine.. dink daaraan. Dan ek dink verstaan mens wat sou "What a wonderful world" geweea het
At last !!!!
Ons is maar net redelik ver ontwikkelde primate en soos alle primates, trouens soos meeste diere loop ons maar in troppe. En tropdiere is maar geneigd om diere van ander troppe as die vyand te sien en hulle te beveg. Omdat ons nie meer soos ons meer primitiewe voorsate in spesifieke gebiede woon wat beskerm moet word nie, skep ons vir onsself kunsmatige grense. Een populêre grens is geloofsverskille. En dit is nie net verskille tussen die wêreld se groot gelowe nie maar ook kleiner verskille soos denominasies binne dieselfde geloof.
John Lennon se mooi ideaal sal ongelukkig nooit bewaarheid word nie.
Dalk het jy n gevaarlike onderwerp aangepak Pieter. Mense wil gewoonlik nie aan sulke dinge herhinder word nie omdat ons graag glo ons is baie beter as wat ons werklik is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Kunstenaars laat mens soms dink. Nie dat jy noodwendig jou denke as aanvaarbaar sal vind deur kritici nie.
Kunstenaars bevind hulleself in ‘n unieke posisie. Hulle kan hulle gedagtes versinnebeeld sonder om die wet te oortree of om noodwendig aanstoot te gee. Elkeen is dan in die bevoorregte posisie om kuns te ervaar sonder voorskrif of vereistes. Dit laat mens, sommiges altans, juis toe om jou verbeelding vrye teuels te gee. Ontvlugting as jy wil.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old, one is old because one stopped playing.
I like that song......
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
N groot song gewees tot vandag word hy baie gespeel
Haak daai wa kamp bly koning