Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Uiters onbedagsame kamper.
Lees in die Maart Caravan and Outdoor van 'n kamper wat na hy op gehaak het, maak hy sy porta potti sommer so op die gras leeg, volgens die skrywer, was die ou so 10m van die ablusie blok af
Kan mens regtig so onbedagsaam wees?
Ag nee man !!!

Stel voor dat sulke ouens se voertuig-registrasie-nommers geplaas word.
Sjoe, skaam die man hom nie?????? Ek hoop dit was darem net nommer een in daai potjie, wat ook erg genoeg is.
Hy het seker gevoel dit was n @#$ staanplek.
Just joking, this camper has no respect for himself or his fellow campers. He must be named and shamed. The only way to get rid of people like that. You cannot call them campers as real campers won't do that.
NOU HET EK ALLES GEHOOR!!
December 2014 Camp

Skop sy Gat!!!
Ek het ook so n geval lank gelede gesien. Die gesin was besig om kamp op te slaan en die vrou het die porta pottie leeggemaak in die afvoerpyp onder die kraan. n Ander kampeerder het kapsie gemaak. Die vrou verduidelik baie mooi dat hulle Milton water in die pottie stoor as dit nie in gebruik is nie en dat sy nou bloot die milton water uitgooi om chemikalie in te gooi. Dit was toe nie regtig nie soos dit gelyk het nie maar steeds sou ek dit nie doen nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
Sal graag so n vark op kamera wil vasl? en oral publiseer sodat hy nie meer sal durf om sy gesig ooit weer in n park te wys nie😠
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ongeveer drie jaar gelede by Rocky Baai het 'n kampeerder sy pottie in die stormewater-sloot, wat gedeeltelik deur die kamp loop, skoongemaak. 'n Ouerige kampeerder het na die pottie man gegaan en die pottie uit sy hande geneem en ernstig gerdeig om die pottie oor die pottie-man se kop te trek sodat hy die vuil pottie as halsnoer kan gebruik en almal die pottie-man vorentoe sal ruik en sien dat hy 'n VARK is EN as die pottie-man nie dadelik 'n tuinslang kry en alles in die stormwater-sloot wegspoel nie KRY HY IN ELK GEVAL OOK DIE HALSNOER. Die volgende oggend was die pottie-man se woonwa skoonveld.
As die ou bereid is om dit te doen, kan ek my net voorstel hoe sy persoonlike lewenswyse is gaande netheid.
Al braai daai ou die lekkerste vleis, sal ek maar eerder hou by 'n stuk droë brood.
So iemand moet mens aan die park bestuur aanmeld. Hulle moet hom sommer blacklist by oorde. Sal nerens weer kan kamp nie
Goeiemôre kampers,
I will attempt to address this challenge in the tale of the Queen.
How in principal, does the behaviour of this specific camper differ from people who dump their dishwashing water or his shower water on a site.
The general feeling might be that dumping sewerage is worse than "normal" grey water but if you are on the receiving end, what is the difference???
To me both these actions are unacceptable as I definitely would not like to camp in the greywater outlet of the previous camper, so, what is the difference???
Is it acceptable or not???
What is your view, or am I a lonely grumpy old bugger.
Andrè, ek het een keer in my tydperk wat ek kamp 'n probleem gehad met grys water en dit was by Koppisol waar daar 'n klub saamtrek was. Die kampeerders het al die krane ge-annekseer en sodoende moes ons abblusies toe stap om water te bekom. Asook gedurende stort tye het hulle nie 'n drentel omgegee oor die lopende gryswater nie.
By ander oorde het ek nog nooit so iets tee gekom nie. Ek is onseker of dit alles afhang van die abblusie blokke se netheid of nie, maar tog beskik Koppisol oor 'n baie netjiese abblusie blok.
Gewoonlik as ons gaan kamp, word skottelgoed water gedamp by die oord se skottelgoed opwas area.
Al weer oppad iewers heen.

Dis verseker swak smaak. Hierdie kamper het beslis nie gedink nie of was aspris.
Hy was seker moeg gekla by die bestuur oor honde wat op die ander staanplekke hulle ding doen toe doen hy maar sy ding.
Ek is 99% van die tyd kaalvoet en wil nie in mense of honde $%%@# trap nie.
Ons was nou die dag by Dube ablusie 5 het aan die een kant porta potti
aan die ander kant van ablusie braai was plek, ek se vir my vrou ek wonder hoeveel mense het hulle porta potti al daarin uitgegooi my woorde was skaars koud toe maak n ou sy porta potti daar leeg, gelukkig nie my braai daar gewas nie want ek het geweet dis wat baie kampers gaan doen, maar jy kry sulke kampers ook,te hel met die res van ons.
Na aanleiding van 'n vorige beskuldiging, voor julle afleidings maak, dit was nie ek nie! (Johann ken my en kan dit beaam).
DR DRAKE GP
not a Doctor nor a GP
Sorry pel. Dit was ekke. Maar jy vat n kans, dit was so 72 jaar terug, nie laas week nie.
I love camping all year round

Mense se selfone het kameras. Neem die ou af terwyl hy dit doen. As hy sy oë uitvee weet almal van hom.
Hy sal nie maklik n kamplek weer kry nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Shame hulle kan seker nie swaar dra of ver loop nie. Sou hom of haar net daar aangevat het en hulle die area laat skoonmaak het. As daar plek is maak ons daar leeg, anders by die huis, en dan is dit net no een.
Do it now or leave it.