Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22388 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18072 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6509 |
| BrianB | 5608 |
| Bostoe | 5557 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3063 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2158 |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1891 |
| Nico | 1790 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1703 |
| Dansan | 1558 |
| Butts | 1489 |
| DK | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1361 |
| Louvan | 1283 |
| RichardJ | 1269 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 600 |
| 1Pierre2 | 478 |
| Willie54 | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 401 |
| Oumens | 386 |
| Herman | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 324 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 234 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 191 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 153 |
Tuna patties
nog so n maklike tuna patties vir n vinnige snackie
3 blikkies tuna
2 eiers gebreek
1 eetlepel suur lemoen sap
100 gram fyn brood krummels
halwe koppie gerasperde kaas
halwe ui fyn gekap
bietjie peper so na smaak
olie vir braai
meng eiers, en suur lemoen sap in n bak goed deur gooi dan die brood krummelsby en meng gooi nou die kaas by en meng weer deur
gooi nou die ui en tuna by en meng goed deur en gooi nou die peper by en meng
vorm nou ronde platterige patties van die mengsel
gooi olie in die pan en maak die olie warm plaas die patties in die warm olie en braai tot bruin en draai patties om en braai die anderkant ook tot lekker bruin haal uit en dreineer op papier handdoek en geniet saam met n slaaitjie
Dankie Herman
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My vrou maak haar viskoekies van blikkies sardiens (tamatie en sous, sweet chilli, chilli en dan die nuwe bruin blik wat deesdae op die rakke verskyn) soos jou resep.
Sy meng al verdkillende blikke vis saam.
Sy bedien dit met "mash" of maak vis burgers.
Sy maak gewoonlik heelwat en berg in vrieskas.
Dit is N vinnige ete asook N vinnige ontbyt saam rooster brood.
ek stem Gerden hierdie is altyd n maklike resp


