Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Trek haak hoogte
Ek sleep met 'n BMW X3 diesel - die voertuig sleep heerlik en selfs die brandstof verbruik tydens sleep is nie sleg nie. Maar, ek weet nie hoe om die trekhaak se hoogte bietjie af te stel nie, die karavaan se agterkant loop te laag. Dis nie die gewone trekhaak nie, dis een van daai met so 'n geboe staaf met 'n bal op die punt, wat hier onder die buffer gemonteer is.
As iemand kan help, sal ek bly wees.
Dit is moeilik om die hoogte in 'n mate te gee, want elke voertuig se hoogte verskil. Die volgende is die norm om te gebruik. As die sleep kombinasie op 'n gelyke oppervlak gehaak staan, moet die karavaan gelyk staan of effens neus af.
Dit verhoed dat die karavaan sal "Fishtail" mits die gewig ook reg versprei is. Indien die "Goosneck" haak van jou te hoog is sal jy maar moet rond vra of 'n modifikasie moontlik is. Indien nie kan jy probeer om groter wiele op die karavaan te sit. Baie sleepers het laasgenoemde gedoen want dit gee hoogte en die groterwiele verskaf meer gewig dra vermoë.
Dalk het iemand anders al 'n verandering op die haak laat maak.
I don't know the specifics for that vehicle, but as a general rule of thumb you are looking at about 400mm from ground to top of the ball. Your 'van should be at least level, preferably slightly nose down when hitched.
HI Daar Koos.
Jy het so effens 'n probleem. daai hakke kan nie laer nie, hoor by BMW dalk het hulle een wat korter is, of jy moet dalk kyk en bande met 'n hoër profiel op die karavaan sit. ( dis as jy plek het , party "wheel wells " is te klein.)
Jammer ou maat , hierdie een is nie so maklik nie.
Bos groete
Michael
This can be a very good point to use as a motivation for a new tow vehicle.
Just a thought! ! ! ! !
What ever you do the bill will be for your account as the manufactors do not give a damm how you adjust for the correct hight. You will most probibly have to fit another towhitch and a drop plate. hight on most vans for a bit nose down is 400 to 420 mm measured from grount to center off ball. Bigger wheel if it will fit will assit or spacers between body and axle, but i do not know what it will do to roadholding.
Greetings
Hi Koos
Maak die trekhaak so balhoogte Hic!
Groetnis
Louis
Jammer om 'n ou kooi uit die sloot te krap, maar ek moet vra,,,,,,,,,,,,,,,,,
Vanmore met die toyota span gepraat oor die 6 gat plaat wat ek deur hulle bestel het vir my voertuig.
Nou sit ek met 'n probleem want die dame kom toe met die 6 gat plaat daar aan om te "verify" of dit is wat ek wil he^......ek bevestig toe dat dit wel is wat ek wil he^, maar..........
hiers my vraag,,,,> hoe word daardie plaat nou gemonteer, in verhouding met die stang?
Ek verstaan nie lekwar nie 𤪠Mos 'n bleddie ou man.
Kan julle help?
One is never too old too learn


Jammer om 'n ou kooi uit die sloot te krap, maar ek moet vra,,,,,,,,,,,,,,,,,
Vanmore met die toyota span gepraat oor die 6 gat plaat wat ek deur hulle bestel het vir my voertuig.
Nou sit ek met 'n probleem want die dame kom toe met die 6 gat plaat daar aan om te "verify" of dit is wat ek wil he^......ek bevestig toe dat dit wel is wat ek wil he^, maar..........
hiers my vraag,,,,> hoe word daardie plaat nou gemonteer, in verhouding met die stang?
Ek verstaan nie lekwar nie 🤪 Mos 'n bleddie ou man.
Kan julle help?

Het jy vooraf gemeet hoeveel op of af jy moet gaan? Baie Hilux het nie nodig vir drop plate nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Het jy vooraf gemeet hoeveel op of af jy moet gaan? Baie Hilux het nie nodig vir drop plate nie

Jong ek het geen idee nie want ons nog nie karavaan gekoop nie, daarom dat ek voorsorg maak met die 6gat plaat.
One is never too old too learn


Jong ek het geen idee nie want ons nog nie karavaan gekoop nie, daarom dat ek voorsorg maak met die 6gat plaat.

Moet hom nog nie opsit nie...wag eers vir jou karavaan. Kans is groot jy gaan hom nie nodig kry nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Moet hom nog nie opsit nie...wag eers vir jou karavaan. Kans is groot jy gaan hom nie nodig kry nie

Probleem is, ek wil dat Toyota die verantwoordelikheid neem (deur montering) sodat hulle nie kan omdraai en se^, ek het gevoeter met die installeering nie.
Daarom dat , wanneer hul die voertuig aflewer, dat ek alreeds die kennis het van hoe dit moet/moes gedoen gewees het, en kan aandring dat hulle dit regstel as dit foutief gemonteer is.
One is never too old too learn

Wees versigtig met so n lang :drop plate" . Ek het nie persoonlike kennis daarvan nie, maar so n paar jaar gelede is die onderwerp hier druk bespreek. Manne met duidelik goeie insae het genoem dat so n plaat kragte uitoefen op die plek waar die plaat wat aan die trekstang vasgesweis is, kan afskeur. Die trekstang is nie vir sulke kragte ontwerp nie. As jy wel n lang drop plate moet gebruik, moet hy volgens hulle ondersteun word. En die plaat moet ook glo n sekere dikte hê wat sommige van die plate wat verkoop word nie het nie. Dalk kan jy die drasd hier soek. Die deskundiges het beter verduidelik as wat ek nou doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek wonder of Leon nie een van die manne was nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Probleem is, ek wil dat Toyota die verantwoordelikheid neem (deur montering) sodat hulle nie kan omdraai en se^, ek het gevoeter met die installeering nie.
Daarom dat , wanneer hul die voertuig aflewer, dat ek alreeds die kennis het van hoe dit moet/moes gedoen gewees het, en kan aandring dat hulle dit regstel as dit foutief gemonteer is.

Jy wil nou die kar voor die perde span.
Koop eers die wa, laai hom en haak hom en dan kan jy eers bepaal of jy 'n "drop plate nodig het. Die woonwaens het nie almal dieselfde neus gewig nie en dus is dit onmoontlik om vooraf te bepaal of die wa se neus te hoog of te laag gaan loop.
Moeg geploeg.
Laat my dink aan die Afrikaanse gesegde, "mostert na die maal" ð
Ek glo dat mens voorberei vir moontlike probleme, daarom ook dat ek hierdie forum as my universiteit beskou .......voordat ek die pad vat.
Soos ek die "ding" verstaan het gewig niks te make met die "levelling" van die karavaan nie.
Soos ek verstaan moet die wa se neus, nadat dit gehaak is horisontaal of "slightly" af van horisontaal wees.
Indien die wa dan "te" ondertoe wys moet die bal wat vasgeskroef is aan die plaat, een gat hooger vasgesit word om die wa se "neus" hooger te lig.
Help asseblif as die ou man verkeerd is. ð
One is never too old too learn

Nee, net anders om. As die neus effens af wys, is dit presies reg. Hy moet beslis nie neus in die lug loop nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Yes FRed . Nes jy en ek daar beskryf.
One is never too old too learn

My sleep bakkie sin is so 44 cm ongelaai met die wa gehak en bakkie gelaai so 40 cm
Ek sleep 'n Splash en hy is baie na aan waterpas agter die Bakkie
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek moes 'n 3voet leer gaat koop, om in die Raider te kan inklim. ð
One is never too old too learn

Toe ek weer jou bydrae lees, besef ek ek het jou verkeerd verstaan- jammer! Ek het jare n Kombi gery en dis heerlik om so hoog te sit. Dalk is jou bakkie nog hoër. In KNP was ons eenmaal by n leeuvangs en ons kon bo oor die platkarre alles sien.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven