Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Trapezium Titan 2T
Hi, can anyone help me with the installation instructions for the Titan 2T? It is basically the same as a Yellowblade, but for heavier caravans.
thank you
kc
Any contact of a reputable installer will also be of much help.
thanks
Hi JC
Ek kan vir jou die Straightliner en die Yellowblade se instruksies aanstuur. Ek ken glad nie die Titan produk wat jy noem nie.
Laat weet maar.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek sal dit waardeer, die Titan lyk nes die yellow blade, maar is vir swaarder karavane.
jccoetzee2018@outlook.com
Ek sal punt daarvan maak om die info vanaand vir jou te stuur.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie, waardeer

Net julle manne sal weet..........
Ek vadag gepraat met oud-karavaner en hy vertel my toe dat selfs die vierwiel swaar karvane het 'n stabelizer nodig.
Stem julle ouens saam met die stelling?
Sal waardeer.
Ouman
One is never too old too learn

Nee, stabiliserrders is nie nodig nie. Dit gee net valse gemoedsrus. As die karavaan reg gepak is en die bestuurder weet wat hy doen, is dit nie nodig nie. Indien beide nie die geval is nie, gaan n stabiliseerder hom nie in n noodsituasie red nie. Dis my oortuiging maar sommige mense sal daarvan verskil. Jy sal maar self moeþ besluit wie reg is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek glo ook dat stabiliseerders nie nodig is wanneer die wa en sleepvoertuig se band druk altwee dieselfde is nie.
Die Wind Stoot van voertuie wat jou veral van agter verbygaan is bykans nul wanneer band druk dieselfde is.
Daarbygesê jou sleepboertuig se agterwiele moet ietwat harder zs gewoonlik gepomp word vir beter stabiliteit.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek ry normaalweg die Fordjie se bande so 1,8 of 2 bar en as ek sleep is al 8 bande 2.8bar gepomp.
Dan kry ek die minste stoot en trek op die kombinasie met verkieslik die wind van agter.

Net julle manne sal weet..........
Ek vadag gepraat met oud-karavaner en hy vertel my toe dat selfs die vierwiel swaar karvane het 'n stabelizer nodig.
Stem julle ouens saam met die stelling?
Sal waardeer.
Ouman

Hierdie is 'n persoonlike ding vir elke karavaan sleper. Wat is as jy 'n stabiliseeder gebruik belangrik:
- Die stabiliseeder moet nie gebruik word om 'n bestaande stabiliseer probleem die hoof te bied nie. Jou kombinasie moet stabiel sleep sonder die gebruik van 'n stabiliseeder.
- Maak seker die stabiliseeder is gepas vir die gewig wat jy sleep.
Ek kan die gebruik van 'n stabiliseeder as volg verduidelik.
As jy die wa sleep in winderige toestande en 'n voertuig begin jou verby kom van agter, sal die slipstream tussen die twee bewegende voertuie gedeel word. Sonder 'n stabiliseeder sal die ander voertuig eers die wa nader trek en dit sal duidelik gevoel word. Dan sal hy ook jou sleepvoertuig nader trek. Die onafhanklike nader trek van eers die wa en dan die sleep voertuig word normaal weg vergroot gedurende sterker wind toestande.
Soos wat die voertuig verby kom los hy eers weer die wa en dan los hy jou sleepvoertuig. Mense wat baie sleep behoort te beaam dit wat ek nou verduidelik het.
Met die gebruik van 'n stabiliseeder word jou sleep kombinasie automaties as een eenheid nader getrek en gelos en die effek van die nader trek en los is ook kleiner. Die feit dat die slipstream gedeel gaan word kan jy niks aan doen nie. Maar jy kan maak dat die onafhanklike beweeging tussen jou voertuig en wa beperk word.
Dit maak jou gemoedstoestand net rustiger deurdat die wa nog beter mooi loop agter jou. Dan sou iets gebeur soos 'n papwiel op die wa of wat ookal sal die stabiliseeder jou help om beheer oor die kombinasie te hou. Alles afhangende van jou spoed waarteen jy sleep natuurlik.
Dan weer daai vrae deur die raad...........................
As mens vir welkerede die wa en sleepvoertuig verloor op 'n trip sou jy graag van jou versekering wil eis. In baie gevalle is die waarde van so sleep kombinasie oor of baie naby aan 'n miljoen rand en soos ek versekering maatskappye ken sal hulle enige iets doen om die uitbetaling so min as moontlik te hou.
Ek se nie hulle gaan dit doen nie maar wat as hulle vra............................ wat het jy gedoen om te verseker dat jou kombinasie stabiel is.
Jou antwoord kon dan gewees het. "Kyk hier is die stabiliseeder wat ek gebruik het
Die is dus 'n persoonlike besluit. Ek het in 2003 omgewing amper my Penta verloor oppad PTA toe na 'n naweek se kamp by ATKV Buffelspoort. Na betaal by tolhek het ek weggetrek en toe teen ongeveer 50km/h het my Penta begin "Fishtail". Alhoewel dit teen redelike lae spoed was is dit iets wat ek in my lewe nooit weer wil ervaar nie.
So Leon Coetzee gebruik altyd 'n stabiliseeder as ek 'nwa sleep. Makki sakki hoe groot hy issi! ! ! ! ! !
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Net julle manne sal weet..........
Ek vadag gepraat met oud-karavaner en hy vertel my toe dat selfs die vierwiel swaar karvane het 'n stabelizer nodig.
Stem julle ouens saam met die stelling?
Sal waardeer.
Ouman

Bob, I don't think it is nesesary on a double axle caravan. I have a straightliner and sometimes I forget to engage it (you have to disengage it to fit and remove it) and I only notice that it was disengaged when I remove it again.
But, because I have it I use it. Only on long hauls though. In Kruger Park it stays under the main bed.
Groete,
Paul
On a single axle, like my previous Penta, it is important to use one.
On my Penta I used a Tando. Initially the Penta was prone to fishtailing, even with the Tando fitted, but after some investigation I discovered that the caravan axle was bent. The caravan ran skew! The axle was sent to Al-Ko for repair and that was the end of the fishtailing. Fishtailing is extreemely dangerous and disconcerting/stressful for the driver.
Don't use the stabelizer to try to solve a problem with your caravan. It must tow stabely without it in normal weather and road conditions. Only in cross wind and overtaking conditions must it have a stabelizing effect.
Groete,
Paul
