Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21198 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4785 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 918 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 579 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Towing with and without cruise control.
In January we towed our caravan up the West Coast to Dwarskersbos and back and we managed to get 6.5 kilometres per litre with cruise control on all the time being set at a shade under 100 kph. Although I have a consumption readout on the dash I do not rely on it but calculate my fuel usage from filled to the brim every time I fill up.
Last week we repeated the exercise, same road, same times of day, and similar weather conditions, i.e. no wind. However, I never touched the cruise control this time, filled up immediately after unhitching, and managed 7.5 kilometres per litre. That is a 15% improvement while trying to maintain the same speed as the previous time.
Incidentally, I am posting this apropos a Cape Talk insert suggesting that cruise control makes no difference to consumption on level ground, but because it cannot foresee or anticipate hills it will use even all the power available to try and maintain the set speed, hence worse consumption.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
What I experienced without towing
1. Suzuki Swift 1.4lt. Manual Much heavier on fuel with cruise control
2. Audi A6 2.4lt V6 Auto more economical with cruise control
Both measured same road from Pta to Polokwane
At last !!!!

Hannes, ek sien beide voorbeelde het niks gesleep nie. Ek sou raai die Audi sal wanneer jy karavaan sleep ook meer brandstof gebruik met cruise control want hy gaan beur teen die bulte en baie kole gooi om sy spoed te handhaaf.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Ek het die betrokke artikel gelees en dit lyk vir my meer na n opinie as feite. Ons ry baiekeer lang afstande en ek gebruik CC sodra ek op die oop pad kom sleep of sonder wa. My mening is dat CC ekonomieser is hoewel ek dit nie kan bewys nie. Ons ry heelwat tussen Pietersburg en Centurion waar ons kinders bly, altyd met CC teen n ware 120 (GPS) en die verbruik wissel maar . Ek is dus nie so seker dat twee reise oor dieselfde pad die saak bewys nie. Ek gebruik in elkgeval nie CC vir die ekonomie nie, maar vir die gemak. Ek ry en sleep reeds ek dink van 1979 af met die apparaatjies. Die eerste paar was Conlog se Speedocruise wat ek self geïnstalleer het. Ek het trouens nog so n stel wat in die garage lê. Ek haat dit as mense telkens verbykom om dan net weer stadiger ry sodat ek moet verbygaan maar dis maar sois jt ry sonder n CC. Dit veroorsaak ook myns insiens n hoër verbruik en moontlik oor n laer brandstofverbruik. Om vowt neer te sit as jy n bult sien kom, verhoog verbruik en dis bloot twak dat die CC stadig reageer as jy die piek van die opdraende bereik soos die genoemde artikel beweer. Wel, my Kuga reageer vinnig, en ek weet nie hoe ander voertuie dien nie, almal is seker nie ewe effektief nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred, die blote feit dat my 3 liter diesel se outomatiese ratkas wanneer ek karavaan sleep baie meer gereeld na 'n laer rat oorskakel met CC gekoppel as daarsonder, wat heelwat hoër revolusies tot gevolg het, is genoeg om my te oortuig dat wanneer ek karavaan sleep CC meer brandstof verbruik. Ek stem saam dat dit 'n wonderlike eienskap is wat vermoeienis beperk, want daar is minder om op te fokus.
By gesê, indien jy sonder CC die hele tyd 'n gegewe snelheid tot op die kilometer gaan probeer handhaaf, en gevolglik nie 'n bietjie spoed mag optel teen 'n afdraend nie, en dus moet kole gooi teen die daaropvolgende bult gaan die resultaat seker maar dieselfde wees.
Ek verwys uiteraard net na my spesifieke kombinasie, en veralgemeen nie.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Ek sleep 90%+ van die tyd met CC. Ek sleep @ 90 kpu (GPS spoed) - 97 op die Hilux (2.8 auto) se speedo. Ek vind dit uiters gerieflik om my spoed te handhaaf terwyl die voertuig vir my dink.
Ek het 'n gemiddelde brandstofverbruik van 8.25 km/liter tussen Beaufort-Wes en Phalaborwa (fisies uitgewerk - nie aanboord-rekenaar) verlede jaar gekry. Tussen genoemde plekke het ek al die pad gesleep.

Dis maar een van die onderwerpe waar ons elkeen ons eie oortuigings het en nie een kan sy siening bewys nie. Maar al kan dit oor bo alle twyfel bewys word dat die ding n hoër verbruik veroorsaaak, sal ek steeds nie daarsonder ry nie. Ek glo jy sal ook nie jou drie liter met n meerv moderne 2 liter vervang omdat dit n beter verbruik sal gee nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Fred, ek stem saam. Die probleem met brandstof verbruik ervarings is na my beskeie mening dat empiriese bewyse selde of ooit voorgelê word.
Uit ondervinding weet ek dat ek al vir jare dat ek, gemeet aan kommentaar deur verbruikers, altoos die swaarste op brandstof weergawe van elke voertuig wat ek nog ooit besit het gekoop het.
Daar is egter 'n faktor wat ook in ag geneem moet word. Ons is mos geskape, dank die Vader, dat ons net die mooiste van die verlede lank onthou, en die smartrvolle en pynlike ervarings vinnig vergeet. Ek skryf die wonderlike brandstof verbruik herinneringe vergeleke met die empiriese werklikheid aan hierdie fenomeen toe.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.

In January we towed our caravan up the West Coast to Dwarskersbos and back and we managed to get 6.5 kilometres per litre with cruise control on all the time being set at a shade under 100 kph. Although I have a consumption readout on the dash I do not rely on it but calculate my fuel usage from filled to the brim every time I fill up.
Last week we repeated the exercise, same road, same times of day, and similar weather conditions, i.e. no wind. However, I never touched the cruise control this time, filled up immediately after unhitching, and managed 7.5 kilometres per litre. That is a 15% improvement while trying to maintain the same speed as the previous time.
Incidentally, I am posting this apropos a Cape Talk insert suggesting that cruise control makes no difference to consumption on level ground, but because it cannot foresee or anticipate hills it will use even all the power available to try and maintain the set speed, hence worse consumption.

I know its of the subject, but could you describe Dwarskesbos , as we have earmarked it for a stop next year. we have not been there yet.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
In my humble opinion, one of the better-managed municipal parks in the country.
Out of season during the week R175 per night for 2 pensioners, located with direct access to the beach, miles of white beach sand to walk on, impeccable ablution, hot water for Africa, not even a single weed trying to grow in the sandy surface of the resort, no squatter camps in the vicinity and no crime to worry about.
Some stands have plenty of shade with plenty of birds doing their droppings on your roof. Being located on the beach, bear in mind, every seaside resort has wind. This one is certainly no exception.
The town, no, rather the village, has at times two restaurants, one tiny off-sales, and two small grocers and that is it regarding the business hub of the village.
Lots of fancy holiday houses are being built lately.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.

In my humble opinion, one of the better-managed municipal parks in the country.
Out of season during the week R175 per night for 2 pensioners, located with direct access to the beach, miles of white beach sand to walk on, impeccable ablution, hot water for Africa, not even a single weed trying to grow in the sandy surface of the resort, no squatter camps in the vicinity and no crime to worry about.
Some stands have plenty of shade with plenty of birds doing their droppings on your roof. Being located on the beach, bear in mind, every seaside resort has wind. This one is certainly no exception.
The town, no, rather the village, has at times two restaurants, one tiny off-sales, and two small grocers and that is it regarding the business hub of the village.
Lots of fancy holiday houses are being built lately.

Thank you.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
Ek glo dit kan waar wees.
As jy self beheer begin jy versnel voor jy steilte begin waar die CC begin as jy begin klim en dan probeer om jou spoed te handtaaf ongeag hoeveel brandstof hy moet voer.
Vir my is die gerief van die CC baie lekker.
ek sit net is sport mode dan skalel hy nie so vinnig op en af nie.
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Nog nooit gedink n stelsel wat jou kar REM teen afdraende om sy spoed te hou is n slim stelsel nie. En dan weer platvoet gas gee teen die bult uit. Aikonna, sal nie vir my werk nie.
You'll never never know if you never never go
Nee wat, ek ry met Snelheidsbeheer ingeskakel, sleep of nie sleep nie, waar ek kan .... voorkom moegheid, spoedkaartjies (genoeg daarvan gehad dankie!) en laat die motor die werk doen.
Met my vorige sleepvoertuie (handrat Nissan X-Trail en Suzuki Grand Vitara) moes ek self inklim en help met ratverandering, maar met Geit (Touareg V6 TDi) se outo ratkas het ek geen pyne nie. Dit versnel waar dit moet, rem waar dit moet, en ja, te lekker.
Ek kan eerlikwaar nie glo dat brandstof verbruik beter is daarsonder nie, want as ek sien hoe ander (oënskynlik nie-spoedbeheerde voertuie) se snelhede wissel dan wonder ek. Jou voet se druk kan ook nie konstant dieselfde bly op die pedaal nie . Glo my .... ek het menige "Sealed Odo" tydrenne, brandstof ekonomie renne ens. gedoen en dis vrek moeilik om spoed konstant onder verskillende omstandighede te hou - dit verg uiterste konsentrasie, en dit is NIE deel van vakansie wanneer jy moet sleep nie!
Indien dit dan wel 1-2 km/l swaarder op brandstof is, goed dan .... tenminste is ek meer ontspanne teen die einde van die rit.
Danie, die stelsel rem nie teen 'n afdraende nie. Ek dink dit gebeur net as jou stelsel dit kan doen, wanneer jy teen 'n afdraende af 'kruip' soos in regte 4X4 ry en dit aanskakel (om te rem). Ek het egter nie kennis daarvan nie want myne kan dit nie doen nie. Die enigste manier hoe jy teen 'n afdraende kan 'rem' is maar dieselfde as in 'n handratvoertuig, naamlik om ratte terug te skakel sodat die enjin die remwerk doen. Teen 'n opdraende trap jy ook maar op die versneller. En myne minstens gee nie 'platvoet' petrol teen 'n opdraende nie, slegs genoeg om die spoed te probeer handhaaf wat jy versoek het. Die CC kan nie vinniger ry as wat jy opdrag gegee het nie en uitermate druk op die pedaal sal presies dit doen, wat die stelsel nie instaat is om te doen nie. Ek dink die blikbrein is baie slimmer as ons mense om die beste verrigting uit ons voertuie te kry, maar dis bietjie moeilik om te sluk, daarom verklaar ons bloot dat ons dit beter doen.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Myne (Hilux 2.8 GD auto) rem wel teen afdraandes - en rat outomaties af na 'n laer rat - om jou gekose spoed te hou. Maak nie saak teen watter spoed jy jou CC gestel het nie. Ek geniet my CC. Sit die bakkie in Power Mode, wanneer ek sleep), stel die spoed op 97 kpu volgens speedo (90 kpu GPS spoed) - en daar gaan ek. En ek kry beter brandstofverbruik as baie (ek wou sê 'meeste') ander mense. Goed - ek weet ek moet appels met appels vergelyk (watter voertuig, sleepspoed en gewig van woonwa). Maar soos wat Nico hierbo sê - my voertuig beskik oor die tegnologie om namens my te dink - waarom dit nie gebruik nie.

As jy met CC ry en sleep, kan jy natuurlik altyd steeds die petrol trap indien jy dit (verkeerdelik na my mening) nodig ag, soos wanneer jy 'n opdraende nader.
Dis interessant Chris. Dit wys jou daar is verskille tussen die verskillende weergawes.
Die oomblik as ek op die oop pad kom, skakel ek die CC in en ry so, op of afdraende. Ek het gevind dat as ek sleep en die opdraende is besonder steil sodat die CC nie eers naastenby die gekose spoed kan handhaaf nie, dan skakel hy uit en ek moet dan self die pedaal trap. Maar dit gebeur bitter selde. Maar dit is ook baie maklik om die stelsel tydelik uit te skakel wanneer jy dit nodig vind en self oor te neem, so dit neem beslis nie die besluit oor nie, dit doen net wat jy dit opdrag gee om te doen.
Ek vind oor die ander aspek van die stelsel wat jou maksimumspoed op plekke soos die stad, beperk. Ek het al verskeie kere spoedboetes gekry omdat ek nie op my spoed gelet het nie, dis nou voor ek met sulke stelsels begin ry het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
My Trailblazer rem ook teen afdraendes en skakel ook na ander rat om met remming te help indien die afdraende steil is. "Active brake control"
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Kan jy dit afskakel? Soms wil jy juis hê die voertuig moet vry loop en spoed vermeerder vir die volgende opdraende.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Kan jy dit afskakel? Soms wil jy juis hê die voertuig moet vry loop en spoed vermeerder vir die volgende opdraende.

Fred, my C180 MB het ook gerem om die gestelde spoed te handhaaf. My Ranger rem nie en het gevolglik vir my 'n boete besorg teen die Schoemanskloof afdraande. Ek weet dus nou ek moet self rem.
Ek dink nie dit ( die rem aksie) kan afgeskakel word nie.
Groete


Kan jy dit afskakel? Soms wil jy juis hê die voertuig moet vry loop en spoed vermeerder vir die volgende opdraende.

Ek sit my voertuig dan in "manual mode" en selekteer dan self die volgende rat.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.