Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Tolfooie 2025
Die tolgelde styg vanaf 1 Maart 2025. Die Staatskoerant (no 52073 van 7 Feb) met (van) die info lys nie die N4 na Komatipoort, die Carousel of die N4 na Botswana nie.
Businesstech het 4 tabelle maar lys nie Marianhill of die N4 tussen Pretoria en Hartbeespoort nie.
Dis die swakste beriggewing en informasie oor die komende verhoging wat ek te siene kry.
Groete

Op die einde het ons nie n keuse nie.....as jy by n plek wil uitkom en daar is n tolhek op jou roete, moet jy maar betaal....ongeag die tarief. Alternatiewe roetes werk gewoonlik duurder uit met ons hoë brandstof pryse. Dan kry mens tolhekke met belaglike hoë tariewe sonder alternatief
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ja wel. Tolhek gelde is al vir 'n baie lang tyd deel van my budget as ons beplan om erens heen te ry. Ek maak maar spesifiek voorsiening vir dit.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Net 2 tolhekke in die Wes Kaap. Hugenote tonnel en Chapmans Peak.
Chapmans Peak was vir jare die enigste tolhek waar motorfietse halfprys van gewone voertuie se tarief betaal het. Motorfietse is nou deesdae omtrent 2/3 van motorvoertuig prys.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ja tolheke is maar ook deel van ons beplaning. Ons gebruik n’ e-tag vir betaaling. Werk vinniger.
Ons het ook nou baia meer tolheke gekry in Mozambique. Hulle vra almal 50Mts. Tot op die afdraai pad Bilene toe is daar een.
Groete,
Paul
