Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Toestand van pad tussen Groblersdal en Belfast via Stoffberg
Goeie dag almal.
Ek het lank gelede die pad gery. Dit was destyds in redelike toestand en is vir my korter vanaf Modimolle na KNP Malelanehek.
Sal graag wil verneem of die pad nog rybaar is met 'n pad karavaan en of ek maar eerder Middelburg moet omry.
Dankie
Ry Middelburg om. Ons was twee weke terug op daai pad, van Groblersdal na Stofberg.
Was daar vir n naweek in tent op n privaat kamp en het daai paaie gery elke dag om te gaan verken en mooi plekke kyk.
Al weer oppad iewers heen.

Het die pad so 6 mnde terug gery vanaf Groblersdal na Belfast. Die gedeelte tussen Groblersdal en Stoffberg is herstel en lang gedeeltes is heeltemal oorgedoen. Die pad was heel lekker en veilig gewees met die padkaravaan
Vanaf Stoffberg tot by Belfast was daar paar gate in pad maar die gedeelte dra min verkeer en kon uitswaai waar nodig. Dink dit was moeite werd om die roete te ry en Middelburg uit te skakel.
NB.
Pad vanaf Stoffberg na Middelburg is voos gery deur die myne se trokke en sleepwaens en is nie aanbevole nie.
