Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Toestand van die pad vanaf Rouxville na Clarens via Ladybrand
Goeiemore,
Ek beplan om die laaste week van Januarie 2025 vanaf Oos Londen tot by Golden Gate te ry met 'n Hilux wat 'n boswa sleep.
Wil graag uitvind wat die toestand van die pad tussen Rouxville en Ladybrand huidiglik is, het gehoor dat daardie stukkie pad maar haglik is.
Het gehoor dat die pad vanaf Ladybrand tot Clarens redelik reggemaak is?
Hoor graag van iemand in die omgewing of wat onlangs daardie pad gery het.
Groete
Into nature I go...
To loose my mind and find my soul...
Hi Deon, ek kan nie jou vraag antwoord nie, maar hoe lyk die pad vanaf Oos Londen tot by Rouxville vir 'n padwa?

Hi Deon, ek kan nie jou vraag antwoord nie, maar hoe lyk die pad vanaf Oos Londen tot by Rouxville vir 'n padwa?

Die N6 vanaf Oos Londen tot in Bloemfontein is seker een van die beter paaie in ons land. Daar is op die oomblik padwerke tussen Aliwal en Jamestown met kort stop-go's.
Jy gaan lekker sleep met 'n padwa.
Into nature I go...
To loose my mind and find my soul...
Dankie Deon, hoop jy kry ook jou antwoorde oor die paaie
Goeie naand mense, ek wil ook weet. Ek het baie lank terug 2018/19 daar deur en dit was 'n nagmerrie gewees met 'n nuwe Vagabond Drifter en ek het my verslag gegee.
Tot vandag toe nog geen positiewe verskag terug gekry nie. My tyd van sleep het grkom en gegaan, wa (Jurgens Fleetline 2003) is verkoop en ja ek kamp nou terug in tent en bly nou maar plaaslik kamp.
Deon hoop jy kry darem inligting terug I v m die pad.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Goeie dag,
Ek wou al baie keer op die forum iets sê, maar wat nou hier gevra word, het ek eerstehandse kennis van. Die pad tussen Rouxville en Bethlehem het ek Februarie 2022 gery op pad Kruger toe. Dit was 'n baie slegte pad. Ek het twee voertuie minder as 100 meter uitmekaar gekry met afgeskryfde bande. As dit nog reën soos in my geval, sien jy nie die gate nie. Ek sal dit net ry as ek baie tyd en 'n bakkie met hoë profielbande het. Sleep is myns insiens nie 'n goeie idee nie. Ek hoor die pad is nou selfs nog slegter.
Ek woon langs die N6 en van Oos Londen tot in Bloemfontein is dit in 'n baie goeie toestand. Weet nie vir hoe lank nog nie, want hier is ook nou ertstrokke. Onthou honderde pensioenarisse sleep hul padkaravane hier verby Yellow Sands toe.
