Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





TO Strand KZN
Kan iemand dalk bietjie inligting gee rondom die oord asb .Ek soek inligting rondom Ablusie geriewe ,Staanplekke grote, en enige aanbeveling vir spesifieke staanplek nrs ,Veiligheid, ek weet geen plek is meer veilig ,maar is daar n heining na die see se kant toe ,Afstand na die see , vanaf die oord ,Algemene reëls, word daar dagbesoekers toegelaat, en wat is die reëls rondom harde musiek .

Hi Willie. Ons kan TO Strand onvoorwaardelik aanbeveel. Ten volle omhein met 2 hekke met kodeslotte wat toegang tot 1km lange strand verleen; ongeveer 50m v/af heining. Behoorlike toegangsbeheer met patrollies deurnag. Uitstekende ablusies (2) met genoeg warm water. B blok egter net binne seisoen met warm water maar andersinds funksioneel.
Spesiale kamp pakkette buite seisoen vir pensioenarisse; ongeveer R3000p/m. Dagbesoekers net vir inwoners en moet ingeteken word.
Kyk op google vir volledige info oor reëls, fotos v elke staanplek met groottes, gras/sand/skaduwee, ens. Ons beveel aan staanplekke A38, A39 en A40 (plaveisel) naby A blok ablusie, A57, A58, A59 en A60 teen rivier maar ons voorkeur is B12 (eenkant en pragtige uitsig op rivier).
Strand is naweke en binne seisoen met lewensredders beman en daar is ook goeie rotse en die rivier vir die hengelaar.
Geniet dit!!
Ek het ook al my huiswerk rakende hierdie oord gedoen en dit lyk regtig na oord om heen te gaan. Ons sou al seker hiernatoe gegaan het, maar hul bloktye wat jy moet neem oor Desembers pas ons nie. Strand blykbaar ook nie besmet met dagbesoekers nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Baie dankie George vir jou terugvoer rakende die Oord .George ek stuur my sel nr 0824932733 Whattsapp asb vir my jou kontak nr wil baie graag met jou praat .

Ons woon in die Strand. (Kaapstad) Julle kan maar na hierdie "Strand" toe ook kom vir vakansie, julle sal nie spyt wees nie. Ons is nice mense. Bring net vir ons biltong saam, ons HET snoek.
You'll never never know if you never never go
Willem, ons geniet dit om daar te kamp. Die plek is netjies en skoon. As ons af gaan, is dit altyd Maart maand. Die aape is meer a probleem as die mense. Daar is vir ons gese om nie die kraanwater te drink. Ons koop altyd drink water in Port Edward.
Daar is ook lekker eet plekke soos MAC Banana en Beavers Creek. Geniet!
Ek weet nie wanneer jy wil gaan nie Willie, maar hierdie aanbod lyk aantreklik

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

The CaravanParks.com Team

