Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Thule awning
Vandag n ander awning opgesit

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Gaan hom nou die naweek gebruik....nogals nuuskierig hoe hy gaan verskil van die Howling Moon
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Lyk goed. Niskurig om te sien hoe lyk hy as hy opgeslaan is.

Geert, hoekom het jy jou bestaande awning vervang?
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ek het 2x van hulle wat ek wil verkoop, maar belangstelling is min, so ek het maar besluit om 1x van hulle te gebruik.....lyk baie netjies op karavaan
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Liewe aarde, Geert, daai is een REUSE awning! Hoe kry jy hom uitgetrek, of het jy masjiene wat die job doen? Daai ding weeg seker n paar Pond. En kos seker n paar Riksdalers.
Ek het nou al n heelparty van die "sak" awnings gesien, ook saam met n vriend gekamp wat so-een het. Ek vind dat hulle pap is en nie goed perform in die wind nie. My vriend het n verstelbare paal met n tennisbal bo wat hy gebruik om n nok te bewerkstellig om reën-damme te verhoed. En ek vind dat die voorkant somtys te laag is, viral wanneer die grond nie gelyk is nie.
Gepraat van, ek het elke paal van my outfit vervang met verstelbare pale.

Hy is dieselfde lengte as die Howling moon sin. Mens kan wel egter voel hy is swaarder as die Howling Moon wat maar 12kg geweeg het. Gaan hom naweek toets. Hy is egter nie van canvas nie.....tipe pvc seil
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hoe is hy vasgemaak aan die karavaan? Ek het gedink sulke awnings is te swaar vir ons SA pad-karavane, met ons hout en polystyrene walle. Het jy ‘n bracket of iets gemaak sodat hy sterk genoeg aan die karavaan vasgemaak is?

Weeg 13,4kg. Gewig lading is versprei oor 3,5m

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

So is it just bolted to the caravan side wall?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Oh, okay, thanks. I thought it was a crank-out type, but I see it isn’t. Thanks for clarifying. ðŸâÂ

Oh, okay, thanks. I thought it was a crank-out type, but I see it isn’t. Thanks for clarifying. ðŸ‘

Click on link for installation instructions
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die probleem van n Awning is dat hy nie goed staan in wind .Jy moet hom verstewig met ekstra pype en toue .Ek sukkel ongelukkig met fotos oplaai op die forum anders kon ek vir julle wys hoe het ek myne stewig gemaak en hy staan in sterk wind gaar ook nie water op .As iemand belangstel stuur jou sel nr en ek stuur die fotos .

Willie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie Geert vir die fotos wardeer .Lekker om mense teken wat weet hoe .

Wat die Thule stewiger laat staan is dat sy pote nie kante toe kan gaan as dwarspaal teen karavaan is nie...mens moet eers daai paal gelyk bring met poot voor mens hom kante toe kan swaai vir bêre
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die Thule se material maak baie makliker skoon as die canvas van leisure awn. Afgelope naweek voël blertse gehad....net so met klam lappie afgevee
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

So Geert, sou jy sê dis 'n goeie awning, waarvoor mens meer kan betaal as die ander wat ons ken?
Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)

So Geert, sou jy sê dis 'n goeie awning, waarvoor mens meer kan betaal as die ander wat ons ken?

Hi Nicolaas. Ons is steeds gelukkig met ons Howling moon. Ek weet nie wat kos die Thule deesdae nie, maar beide doen die werk ewe goed. Die Thule weeg volgens my meer en rol kleiner op....so as mens hom opgerol in sak het, kan jy karavaan deur oopmaak waar ek met Howling moon die sak effe moet lig om dan oop te maak. Om die ekstra geld uit te haal dink ek is maar persoonlike keuse wat meer sal gaan oor hoe hy lyk as doel daarvan.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie Geert.
Ebenhaéser (1 Sam. 7:12)