Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Tamboti Vreugde
Ek sien dit nou op fb.
Oppad na die volgende kamp.

Het gehoor, maar kon dit nie bevestig nie. So dit is nou.
Groot geld wat hy wil hê om sy vriendin gelukkig te gaan hou.
Al weer oppad iewers heen.

Oord met baie potensiaal, hoop nuwe eienaar gaan behou as karavaanpark en ablusie drasties verbeter.

Oord met baie potensiaal, hoop nuwe eienaar gaan behou as karavaanpark en ablusie drasties verbeter.

Hopelik sal die nuwe eienaar aandag gee aan probleme wat saam met gehoor gepaard gaan.
Soos genoem: Ek Oordeel nie, ek gaan SLEGS op Gehoor.
Ek hoor R11miljoen?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek sien nie meer Tamboti Vreugde se naam onder resorts nie? Of kyk ek mis?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

I can't find it either
Bestaan die plek nog weet iemand dalk
Haak daai wa kamp bly koning
Dit lyk of hulle nog bestaan. Hulle het 'n webwerf wat op datum lyk as ek na die kampkoste lyk. Dis R500 per dag wat nou buitensporig hoog is en wat in die verlede beslis onbekostigbaar sou wees. Volgens die videos en fotos op hulle webblad lyk dit egter na 'n gawe plek.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Nuwe naam vir Tamboti Vreugde is DINO TAU LODGE
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

