Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6140 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3215 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2148 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1990 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
Takealot
I am sure we have all tried out the good old internet for shopping. There is however that ever burning question in the back of our minds, what if the item is broken or doesn't work etc, what do I do...
Well I have been doing some online shopping recently, on takealot.com, and I must say their service is amazing. I bought two campingaz lamps from them, at a very good price. One of them arrived with the glass broken. To replace the glass is R80. Called Takealot and they tell me to log a call. Which I dully do. The next day the courier calls me and wants to collect the broken unit. To me this does not make financial sense, the courier costs alone will be more than the cost to replace the glass, so I tell them it's fine, don't worry. The mere fact that they are on the ball and have demonstrated their ability to delivery a great customer service is good enough for me.
We seldom get good service nowadays so I thought it was worth while posting some good news for a change.
They have some brilliant deals on offer and with such excellent service its well worth a try.
Nice to hear...will keep them in mind...thanks for feedback
Never been to that web page. Will give it a go.....
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
I often make use of their services. It is one of the places where the e-bucks that accumulates during the year can be spent. Their service has always been excellent.
You should not feel guilty about the courier costs to pick up a damaged product. Chances are that the courier will be in the vicinity doing deliveries, so it probably entails a small detour.
I have bought lots of books and camping gear from Takelot. Always get great service. The price is sometimes a little bit more than in the shops, but the amount of options you have to chose from is way more than the biggest shops can offer. And you don't have to drive to the shops, so you have that saving.
Just like Hans, it is the one place that I spend my eBucks.
Al weer oppad iewers heen.
My son often buy on takealot.com never had a problem he pays cash on delivery must say maybe it does not make sence to sent courier but its good customer service and I will support them as well they realy have good deals.
Takealot merged ( took-over ) Kalahari.com and appears to be carrying on the good service Kalahari was known for. I have bought variety of goods from both on-line stores without any problems - I like the free delivery if purchasing above a certain amount, and their prices are often cheaper than at the retail shops. The future is here.
if you purchase via the cellphone app then your delivery is free on Takealot, just thought I would share with you all
R223 miljoen verlies
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek weet nie of die verlies kommer wek nie. Takealot konsentreer op hierdie stadium waarskynlik op uitbreiding van hulle stelsels en mark en die verliese is ingewerk in hulle langtermynbeplanning, asook die stadium wanneer hulle sal begin gelykbreek en begin wins maak. Met verliese is daar ook natuurlik nie belasting betaalbaar nie en jou finansiële state kan weergee wat jy wil hê dit moet. Ek wonder egter hoe die toetrede van oorsese mededingers wat in dieselfde mark en op dieselfde basis meeding, hulle gaan raak. Ek dink onder andere aan Amazon.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
My vrou se beste vriend : Takealot
You'll never never know if you never never go
Nog altyd goeie diens van TakeaLot ontvang ..... veral hulle kommunikasie is ongelooflik - laat jou letterlik elke uur weet waar jou pakkie is.
My laaste aankope het egter nie na wense gewerk nie - geen Internet ontvangs vir die "hot spot", nie alhoewel my selfoon wél werk. Geen probleem, pakkie is terug en die keuse van óf jou geld terug óf kredietnota is joune.
Uitstekende maatskappy.
Ek stem saam, Takealot is die beste online besigheid. Altyd vriendelik en ruil onmiddelik goed om as die nie na wense is nie.
My man se dis my winkel daai. Julle kan met vrymoedigheid by hulle koop.
Groetnis
Ina
Ons koop heelwat minder deesdae by Takealot oor paar keer die laaste tyd waar hulle jou fake aftermarket goed stuur terwyl hulle originals adverteer en jy daarvoor betaal. Hulle neem inderdaad maklik terug, maar is maar bietjie van n slep. Slegste is dat jy dit rate op hulle stelsel, maar hulle decline jou rating....lyk of net goeie ratings deurgaan.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Oor laasgenoemde kan ek bevestig dat negatiewe ratings van my al geplaas is. Dit neem gewoonlik n paar dae voor dit verskyn.
Onthou dat Takealot somie produkte self verkoop maar oor as agent dien vir handelaars. 'n Mens kan sekerlik Takealot kwalik nem as hulle swak produkte verkoop, maar dit klink bietjie onredelik om hulle te blameer as 'n handelaar swak produkte deur hulle diens aanbied. Ek het werklik nie probleme met Takealot nie- ek dink hulle is puik.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het nog net goeie ervarings met Takealot beleef. Ek koop met vrymoedigheid by hulle.
Maar is ook nie reg om verskaffers wat fake goed stuur te beskerm nie. Vat hul vas, want naam kom op hulle
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Oor laasgenoemde kan ek bevestig dat negatiewe ratings van my al geplaas is. Dit neem gewoonlik n paar dae voor dit verskyn.
Onthou dat Takealot somie produkte self verkoop maar oor as agent dien vir handelaars. 'n Mens kan sekerlik Takealot kwalik nem as hulle swak produkte verkoop, maar dit klink bietjie onredelik om hulle te blameer as 'n handelaar swak produkte deur hulle diens aanbied. Ek het werklik nie probleme met Takealot nie- ek dink hulle is puik.
As hul puik is, hoekom dan negatiewe ratings doen?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
My negatiewe kommentaar was oor die produkte, nie oor Takealot nie. As jou kommentaar oor Takealot was en dis nie geplaas nie, kan ek jou frustrasie verstaan. Maar soos ek gesê het, Takealot is net die tussenganger en waarskynlik sê hulle êrens op hulle webblad dat hulle nie verantwoordelikheid neem vir derdeparty verskaffers nie. Dit sal nogal n groot las op hulle plaas om n kwailieitskontrole afdeling vir derdeparty produkte te hê en ons, die kopers, sal daarvoor betaal. As meerdere kopers n produk slegsê sal kopers dit nie meer koop nie, so die derde party skiet eintlik homself in die voet. Ek lees gewoonlik die resensies en beoordeel maar krities. As meeste mense n produk aanprys en net n paar kritiseer hom, dink ek hy is dalk nie so sleg nie. Ek het wel al gevind die minderheid was regðŸâ¢â Resensies wat lank na die aankoop gedoen is, ag ek ook meer gesaghoudend as die wat onmiddelik na ontvangs geskryf word om klaarblyklike redes. Maar na alles, ons verloor net tyd, nie geld nie, met n swak produk wat terugbetaal of vervang word, so ek kla nie
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Sover nog net 'n in lyn waterpomp vir die wa bestel deur Takealot. 'n Dompel waterpomp is afgelewer. Ek verkies om die produk wat ek wil koop te sien en vat.
The Happy Campers.