Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4782 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Swart-Baars hengel
Dag aan alle kampeerders en seenwense met jul feestydperk, hier oor Desember/Januarie.
Ek en vroulief beplan om teen Februarie as die Vader dit wil, die Kaapse pad vanaf Transvaal te neem, ons huidiglik nog in Limpopo.
Graag verneem ek van enige van julle om my in te lig/verwittig oor swartbaar hengel staanplekke, aangesien dit my geliewe/ste sport is om met 'n forrel-stok en lyn na die vis te soek/hengel.
Sal dit hoog op prys stel.
Ouman
Witbank dam het ek my persoonlike beste 4.1Kg grootbek bass uitgehaal. Dan is die Bass by Buffelspoort Dam naby ATKV Buffelspoort, ook nie skaam om te byt nie.
Dis waarmee ek hier in Gauteng kan help.
Alles wat mooi is vir die fees seisoen.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Witbank dam het ek my persoonlike beste 4.1Kg grootbek bass uitgehaal. Dan is die Bass by Buffelspoort Dam naby ATKV Buffelspoort, ook nie skaam om te byt nie.
Dis waarmee ek hier in Gauteng kan help.
Alles wat mooi is vir die fees seisoen.

Leon
Vreeslik dankie vir hierdie inligting ! Ek maak definitief nota daarva in my caravanparks boekie, waar ek al die dinge wat ek hier leer, opskryf.
Ek al gedink daars nie meer manne wat swartbaar jag nie, maar verskriklik bly jy gehelp.
Dankie weereens.
ouman
Ek ook al mooi bass gevang by die dam in De Voetpadkloof
Haak daai wa kamp bly koning

Bostoe, ja verneem mens mag daar hengel maar mag nie in die aan hulle braai nie ?
😊

Net so catch and release
Haak daai wa kamp bly koning
One is never too old too learn

Ek moet seker noem dat ek die foto van hierdie gelukkige man vanuit/vanaf ons plaaslike koerantjie geneem het met my blackberry kamera.
Die koerantjie se naam is Phalaborwa Herald.( 13 Januarie-2023 ).
One is never too old too learn


One is never too old too learn

En net hierna kom daar YSlike reen, hier by Sionberg(Heidelberg) en die swartbaars is morsdood.
Sal Somer moet terugkom.

One is never too old too learn

