Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22084 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17816 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6275 |
Bostoe | 5480 |
BrianB | 5363 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2715 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2152 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1871 |
Nico | 1773 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1690 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1467 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1268 |
Gerden | 1260 |
Louvan | 1255 |
RichardJ | 1180 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 857 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Willie54 | 445 |
1Pierre2 | 435 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 386 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 367 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 187 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |
mplester | 157 |





Swaidini
Naand Forum manne,
Ek wil graag inligting in win, oor die weer die tyd van die jaar by Swadini, is hy in die streek van Tsipise.en Eiland wat weer betref
Tweedens nou veralgemen ek wat is die besetting die tyd van die jaar oor die algemeen deur kampers, ons wil nie graag alleen daar kamp nie
En laastens watter roete sal die manne aanbeveel, ek kom van Krugersdorp af
Dankie by voorbaat vir die terugvoering
We were last there from 6 May to 8 Aug 2013 (3 months) and found the weather very good. However I believe you may not get to the dam wall etc due to the film crews that are/were on site recently so best to phone and establish if they have left and that the restrictions will be lifted during your stay.
Tshipise and Eiland will be warmer than Sawadini but as I say we found the weather very good during the above period. Swadini is one of our favourite places with so much to do in the area. You certainly won't be alone camping there.
If you go enjoy your stay and ensure you go to
- Mariepskop
- Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre
- Claserie falls / Klaserie Falls is a must
- Hoedspruit endangered species centre
- Lots of geocaches in the area as well
Ons het 3 jaar terug vir 4 aande daar gekampeer in winter....was lekker weer. Ek dink 3x van die blokke was gesluit gewees,.....klompie kampeerders om ons gewees. Laaste blok was heelwat kampeerders gewees, maar dink dit was hoofsaaklik lankstaan kampeerders. Het veilig gevoel
Pietersburg, Tzaneen, Gravalotte, Mica, Hoedspruit
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Thank you guys it help me a lot
Ek was laas in 1983 as 'n jong Korporaal by die oord. Dit was net vir 'n naweek gewees maar het nog altyd gesê ek wil terug gaan na die oord toe.
Die weer daar is laeveld weer. 98% van die tyd selfs in die winter is die dae baie aangenaam maar dit kan koel raak in die aande.
Hopenlik sal ek met die laaste wa eendag daar uit kom.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

