Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





Straightliner Instructions Available - PDF
OK, people, I have the Instructions for Straightliner in PDF format (about 6 pages - 140kb) available. I have asked Len from Trapezium Developments to send it to me, as I have someone that had problems in obtaining it, and as far as I know we only had offers here to mail the Yellow Blade and Trapezium (myself.
Gooi me blank e-mail, and I will gladly forward it to you (At this stage gratis and free, but beware if I ever run into you - a few cold ones will have to be charged!!!)
fppretorius@gmail.com
I must add that I never used this product Straightliner (Trapezium used for many years) and have no further info or advice, just thought of making it available more easily.
Hi,
Het jy nog die "Instructions for Straightliner in PDF format"
Groete,
Tommie
Tommy. Ek het dit op rekenaar by die werk. Sal more oggend dit kan aanstuur. Jy sal email adress vir my moet stuur
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Waarheen stuur ek dit.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

More Leon,
Stuur asb na tommie@furmseal.co.za
Dankie Baie!

Tommie you've got mail!
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie Leon. Het hom gekry!
Hy is op en werk baie goed, het some nou gaan kamp om hom te toets!

Hi Leon, stuur hom groot asb na my toe ook...
wretief@woodlandsnet.co.za
Waardeer opreg!
Hi Leon
Kan jy moontlik asb vir my ook die Straightliner se instruksies deurstuur per email na stephanroosmail@gmail.com, inligting vir produk is rerig skaars.
Ek soek veral inligting oor die gooseneck adaptor wat volgens ons Randburg karavaan winkel opgestel moet word, wil dit Straighliner op ons 2017 RAV 4 en Hilux gebruik en is bekommered dat 2 voertuie heeltemal verskillende verstellings gaan nodig he. Het gooseneck en gewone adaptor. Het towball hoogte gemeet op RAV 51cm van grond af tot bo-op die bal (glo die gaan sak met ten minste 5 na 10 cm oor vering nie so hard op RAV is nie, Hilux is so 44cm met 6 gat drop plate en dus glo ek die hoogte verskil sal tussen 3 na 5cm wees tussen die 2 voertuie. Hilux sal hoof sleep voertuig bly maar teen 17l /100km is ons RAV Diesel meer ekonomies vir kort afstande soos 100km na Brits / Parys etc.
Beste Wense
Stephan
Stepan youv'e got mail.
Monteer die gewone "bracket" op die Hilux. En kopieer dan die mates van daar af oor na die goosnek sleepstang van die RAV.
NB die hoogte van die bokant van die sleep bal af na die monteer punt van die straightliner is baie belangrik in so mate dat die straightliner se stert wat in die montasie pas op die A-raam moet onderdeur die A-raam kan beweeg gedurende uiters skerp draai omstandighede. Dit word ook bepaal deur die hoogte van daai montasie op die A-raam.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Stepan youv'e got mail.
Monteer die gewone "bracket" op die Hilux. En kopieer dan die mates van daar af oor na die goosnek sleepstang van die RAV.
NB die hoogte van die bokant van die sleep bal af na die monteer punt van die straightliner is baie belangrik in so mate dat die straightliner se stert wat in die montasie pas op die A-raam moet onderdeur die A-raam kan beweeg gedurende uiters skerp draai omstandighede. Dit word ook bepaal deur die hoogte van daai montasie op die A-raam.

Hi Leon en Francois (FP)
Baie dankie vir julle hulp vandag, ek het die nodige inligting nou byderhand. Ek het ook toevallig weer in die sakkie gaan kyk vandag waarin die Gooseneck adaptor gekom het en kry toe daar die' se manual. Ek het dit by julle dokumente bygevoeg en dit is beskikbaar met die Dropbox skakel onder.
Die inligting is nie so maklik bekombaar nie tensy mens op die forums vra vir dit, verder is daar geen webwerf of aktiewe email address vir die vervaardigers beskikbaar nie wat dit moeilik maak om emails te stuur en te ontvang. (foto's, dokumente, vrae, part inligting, beskikbaarheid van produkte, etc...) Ek het opgetel dat baie van die oorsese verkopers en kopers dieselfde probleem ervaar het en ongelukkig die baie goeie produkte ophou verkoop het.
https://drive.google.com/drive/folders/0BwB8Krm03iglVXpSVTBnLVRfeDA?usp=sharing
Die enigste probleem wat ek sien met die Straightliner op 2 motors te gebruik is dat die reghoekige gat waar die Straightliner ingaan op die tow hinge omtrent 5mm na 10mm verskil van adapter tot adapter wat beteken mens moet met die klein verskil saam leef of stel met allen keys elke keer as mens dit op die ander kar wil gebruik. Dis jammer hulle het nie die Gooseneck gemaak dat die reghoekige bokse so bietjie horisontaal kan skuif nie maar dit sal seker die struktuur verswak het.
Beste Wense
Stephan
Baie dankie vir die inligting wat jy terug gestuur het. Ek waardeer dit. Baie bly jy is uit gesorteer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

More Leon,
Wil jy nie vir my ook die instruksies e mail nie. Ek het n straightliner saam met die Fleetline gekry en gister met hom gesleep vanaf Hartenbos tot hier by Gariep dam. Alles lyk goed en wel en ek het GEEN swaai of ongemak ervaar nie. Alles loop wel behalwe vir n paar kraakgeluide waar ek geparkeer het op baie ongelyke oppervlakte. Die handleiding sal egter baie handig wees om myself tevrede te stel. My Fortuner het die gewone plaat op,maar ek het ook n "goosenek" bracket saamgekry vir ingeval dit vorentoe benodig word.
goosenp@absamail.co.za Baie dankie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
Dankie Frans ek het die "manual" gekry wat jy gestuur het. Ek waardeer.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
Hallo Leon of piet of een van die manne wat die instaleering van die straightliner het. kabn julle dit asb nog die naweek na my toe ook stuur. Sal julle ewig dankbaar wees - kom julle dalk hartenbos toe .???
otto555@telkomsa.net
Otto, dit is oppad na jou toe, e-pos pas gestuur.
Groete.
Frans
Otto, ek het die e-pos gestuur, maar ek het probleme met my gmail, dit lyk asof dit nie uitgegaan het nie. Hopelik sal dit wel gaan, anders gaan ek later iets anders probeer van tablet af.
Groete.
Frans
Hi Leon,
Kan jy asb daai pdf vir my ook stuur....
kar.bezuidenhout@gmail.com
Baie dankie
Karel
Karel
Youv'e got mail
Otto ek het maar gestuur ingeval jy nie gekry het nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
