Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Storm net of storm sttaps
Wat stel julle mense voor storm net of storm straps vir karabaan tent en wat se penne vir see of sagte sand. Wil bietie by die see gaan kamp maar is maar bang vir die winde. Dankie
Hang af waar by die see, maar ek gebruik straps ,en n net, en Maxcon penne op my pale .Het nog nooit probleme gehad .

Ek maak gebruik van 'n stormnet tesame met Maxcon penne.
Dit werk vir my.
Moeg geploeg.
Ek het al hele paar keer in sterk winde kampeer. Nog nooit gebruik gemaak van n net of straps nie. Net Maxcon penne en sirkels om pale....nooit probleem gehad nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die stormbande skaaf die seil wat kan veroorsaak dat dit lek. Met kleiner tente is effektiewe penne wat reg geplaas is, gewoonlik voldoende. Moenie hulle ver van die paal plaas nie dat kan die wind die tent lig en die paal laat uitval. So 30cm vanaf die paal werk beter. Ek het nie van die meer gevorde penne nie. Ek slaan bloot een of twee reguit penne dwars by die hoek van L-pen in. Dit hou selfs in die wind in seesand.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die storm bande kom nie direk op die tent, dit kom oor die seil.wat jou tent beskerm, as jy lank staan moet jy van so seil.gebruik maak, anders sal jou tent nie hou hy sal verweer 3 tot 4 is maande is lank staan .Die son kan vernietigend wees,wees verseker daarvan .Weereens elkeen se keuse maar ek gebruik stormbande ,stormnet en Maxcon penne .

I use both a storm strap as well as a storm net. My strap goes on top of the tent and the net over that. 12 Years later no leaks on the tent due to the storm strap. I also use storm pegs the big thick ones.
While we were at Van Zyls we had one telescopic cross pole develop a small kink near the joint during a big wind storm. Replaced it here in Mossel Bay, now ready for Plett.
Ek verkies die storm net. Die gedeeltes van 'n tent wat gewoonlik 'n probleem is in die wind is die groot oppervlaktes. Die net natuurlik help om dit onder beheer te hou.
Die net werk die beste as jy dit styf oor die tent kan span amper soos jy 'n geskenk sal toe draai. Al die toutjies van die net werk om die tent oppervlaktes onder beheer te hou.
My voorstel is dat jy soliede penne gebruik en nie die met die springs in nie. Want met die springs kan die storm bande of net baie beweeg. So is daar plek vir uitermatige beweging en die band/net skuur dan heel wat veral daar waar dit oor 'n dwarspaal gaan.
Ek het altyd die silver seil met ingewerkte stormbande geanker met die groot ARMY haak tipe tent penne. Hulle gaan lekker diep in die sagter sand in.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

