Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21728 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17533 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5959 |
Bostoe | 5431 |
BrianB | 5074 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3368 |
Grumpy/Hannes | 3206 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2409 |
Lennie | 2191 |
Kanneman | 2140 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1948 |
Swanie | 1848 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1729 |
steamer | 1686 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1660 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1528 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1444 |
George | 1196 |
Louvan | 1171 |
RichardJ | 1088 |
Gerden | 1048 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 827 |
JohanMarais | 811 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 697 |
ELU | 657 |
snys | 631 |
Benkie | 587 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 417 |
Andre Smit | 414 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 373 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 350 |
Oumens | 339 |
1Pierre2 | 324 |
RD | 319 |
Izak | 307 |
Kurper | 302 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Stabilizer advice
Hi All,
I see there are a few towing stabilizers on the market. I am used to the "old side to side" trapezium, I see there is a newer Straightliner Swanneck and the Tando.
What are the pros and cons of each? Has anybody had a better experience with one over the other?
The caravan I will be towing is over 1500kg.
The forum's advice will be appreciated.
Persoonlik hou ek meer van die Tando....kan tot 3500kg hanteer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
This subject has been covered ad infinitum in the past. Do a search with key words to find these threads.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
For over 1500kg, straightliner or second Tando. Not! swing ball Trapezium. Straightliner is also made by Trapezium for some of the European markets.
I use Straightliner for GVM 1800kg, on long distances. My Tando used on the Penta is for sale.
Groete,
Paul
Persoonlik hou ek meer van die Tando....kan tot 3500kg hanteer
Thanks for the feedback Gert. Much appreciated.
Also had good service and experience with my Tando.
Do not be too alarmed when you do execute turns with the caravan behind - the bar is moving up and down the holder on the 'van, and although noticeable initially, not a problem at all. Good product. Sold mine when I bought the Touareg which has its own stabilizer
Ou Fred jy is reg. Die onderwerp is al voorheen baie bespreek maar dit is mos maar lekker om te gesels en nuwe raad en idees te hoor.
Ek het nog nie die Tando gebruik nie maar die Straightliner vind ek baie goed en kan hom aanbeveel. Hy is gemaak vir swaarder karavane. Penta loop doodstil agter my voertuig
Ek het nie die herbespreking gekritiseer nie, net vir Travis aangeraai om na vorige kommentaar te kyk. Hy is nuut hier en weet dalk nie dat daar ook voorheen besprekings was nie. Almal wat reeds kommentaar gelewer het, sal dit waarskynlik nie weer doen nie en hy kan dalk nuttige idees so mis. Ek stem saam dis lekker om idees uit te ruil en daar kom sekerlik elke keer nuwes by.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Thanks for all the advice Gents. Appreciated.
For over 1500kg, straightliner or second Tando. Not! swing ball Trapezium. Straightliner is also made by Trapezium for some of the European markets.
I use Straightliner for GVM 1800kg, on long distances. My Tando used on the Penta is for sale.
Wil voorkom of meeste kampeerders met Exclusives die Straight liner verkies.....ek dink hy kan tot 5000kg hanteer?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek het doerie-jare gelede my Jurgens Champion B met n Trapezium gesleep, wonderlike ervaring gehad. MAAR ek sleep tans sonder enige stabilizer. Ek weet nie of dit iets met anti-sway van my Fortuner te doen het nie, maar ek vind absoluut geen geswaai nie, maak nie saak in watter weer-toestande ek ry of in watter pad-omstandighede nie.
You'll never never know if you never never go
Geen swaai of ook swaai, meen ek is hoofsaaklik te dankie aan die manier wat die bestuurder die stuurwiel hanteer. Ander faktore is onder andere ofdie karavaan reg gelaai is, maar as dit is en die ses betrokke wiele is reg gepomp, is die bestuurder se bestuurstyl dit wat die verskil maak, nie stabiliseerders nie. So as iemand swaai ondervind en al die fisiese faktore is reg, oorweeg dat jy dalk nie die kombinasie reg hanteer nie en doen iets daaraan, moenie pleisters opplak deur op 'n stabiliseerder te vertrou nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek dink ook reg laai en band druk is groot impak. Maar ek dink ook deesdae se karavane met groter wiele is meer stabiel as ouer karavane met daai klein wiele wat so ver onder modderskerm sit
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek sal maar versigtig wees om sonder 'n stabilizer te sleep. Ek het baie jare gelede my Exclusive gerol en dit sonder 'n stabilizer as gevolg van 'n dronkgat wat my links op die gravel verbygegaan het. Ek is 100% oortuig dat die karavaan op sy wiele sou gebly het as ek 'n stabilizer op gehad het. Stabilizer is nie net daar vir normale toestande nie. As jy werklik in 'n situasie beland gaan daai man jou baie help. Moet nie sonder 'n stabilizer sleep nie!!!
Hoe ookal elkeen van ons glo, een ding is vir my 'n sekerheid: Jy moet weet wat om te doen as die karavaan begin swaai. As jy op daardie oomblik nie die regte ding doen nie, gaan geen stabiliseerder jou red nie. Ek stel voor jy ry op 'n stil pad en swaai dan die stuurwiel sodat die karavaan swaai- aanvanklik net effens- en kyk dan wat jy moet doen om dit tee te werk. As 'n karavaan swaai, voel dit amper soos wanneer jou sleepvoertuig begin gly, en jy reageer intuitief om dit teen te werk. As jy dit doen, is dit klaar met kees. Dit help ook nie om hard te rem of hard te versnel nie (waarom sulke presies teenoorstaande aksies sou help, verstaan ek nie). Al wat eintlik nodig is, is om die stuurwiel net doodstil te hou in die reguit vorentoe posisie en die swaai staak onmiddelik. Ek het omtrent 40 jaar gelede, na ek amper die karavaan en moontlik die hele eenheid verloor het toe ek 'n bus verbygegaan het, dit gedoen. Ek het 'n paar keer so geoefen en het nog nooit weer in so 'n krisis beland nie.
Ek sê weer, gebruik gerus 'n stabiseerder as jy meen dis nodig, maar MAAK SEKER JY AS BESTUURDER WEET HOE OM SO 'n KRISIS TE HANTEER. Ek moet ook noem dat ek aanvanklik 'n Tando gebruik het, maar dit spoedig afgehaal het en sleep sederdien sonder so iets. Die Tando lê steeds in my garage.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Wat ek bedoel, toe ek die bus verbygegaan het, het ek verkeerd gekorrigeer met die gevolg dat ons amper van die pad af was omdat ek nie op daardie stadium geweet het wag om te doen nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek glo ook maar, sort jou rig uit sodat dit veilig loop sonder 'n stabilizer en ry versigtig... werk maar die beste vir my.
More sal self vertel....
Ek het al meermale die storietjie vertel van die omie wat kort-kort 'n bietjie poeier by sy voertuig se ruit uitgestrooi het terwyl hy ry. 'n Ryloper, wat die omie vroeër opgelaai het, wil toe weet hoekom hy poeier by die ruit uitstrooi. Sy antwoord was dat dit leeupoeier was om die leeus weg te hou van die pad af. Toe die ryloper sê dat daar mos nie leeus in daardie omgewing is nie, was die omie se antwoord dat dit 'n bewys is hoe goed die poeier werk.
Ek strooi ook maar leeupoeier uit in die vorm van 'n stabiliseerder - in my geval 'n Tando. Dalk heel onnodig, maar dit skep net daardie ekstra stukkie gemoedsrus.
Persoonlik reken ek dat sleepspoed dalk 'n baie groter rol speel in my geval. Ek sleep teen 90 kpu (GPS- spoed) en het nog nooit karavaanswaai ervaar nie. Tando of sleepspoed (of beide) - besluit maar self.
Ek stem heelhartig saam oor die sleepspoed Chris. Daar is mense wat nie verstaan dat n karavaan onder die beste van omstandighede maar n lomp voertuig is nie. Netsoos sommige minibus taxibestuurders meen hulle blykbaar dat, omdat hulle teen n buitensporige sleepsoed tot nog toe leef, is dit veilig. Ons was eenmaal by TO Strand toe n jong kêrel met n vrou en twee klein dogtertjies my vertel al die pad van Gravellott het nie n enkele voertuig hom met sy bakkie en karavaan verbygesteek nie. En hy was duidelik trots daarop! Ek wonder of die gesin nog leef.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dnkie Fred neem kenis gaan oefen en sal spoed af bring !