Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21668 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17485 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5917 |
Bostoe | 5421 |
BrianB | 5057 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3203 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2354 |
Lennie | 2188 |
Kanneman | 2139 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1927 |
Swanie | 1844 |
Nico | 1725 |
steamer | 1674 |
Hennie Botha | 1657 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1437 |
George | 1193 |
Louvan | 1155 |
RichardJ | 1082 |
Moon Member | 700 + |
Gerden | 994 |
Chris Centurion | 824 |
JohanMarais | 809 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
snys | 631 |
Benkie | 586 |
Douglas Green | 574 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 446 |
Andre Smit | 414 |
Willie54 | 413 |
Rare Breed | 400 |
Nabro | 380 |
LEEN | 367 |
Global Traveller | 356 |
survivalist | 349 |
Oumens | 339 |
RD | 319 |
Izak | 305 |
1Pierre2 | 303 |
Kurper | 300 |
Herman | 299 |
captiva | 278 |
Meerkat | 261 |
Gold Member | 100 + |
REAList | 230 |
Hennie1968 | 227 |
Robbie | 225 |
Fienie | 223 |
Joos Pretorius | 193 |
BigG | 181 |
Staanplek
Oorweeg om Desember by ATKV eiland spa te kampeer.Watter kamp terrein sal julle aanbeveel?A B C ens.
Ons Verkies die C blok C 10 is net baie klein [tent grote]
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Sal dalk nie n keuse hê nie en sal maar moer neem wat nog oop is want die kamp is gewoonlik Desember vol. Ek sal self nie dan gaan kamp nie. 40 grade maak dit maar baie ongerieflik.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Volgens online stelsel nog baie plek beskikbaar in alle blokke (A tot F) oor Kersfees en nuwe jaar. Seker maar, soos jy noem, oor die hitte. Sal maar iets verkies met meeste skaduwee. Vriende van ons was laas Desember daar....hulle was baie beindruk met die entertainment wat aangebied was.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Was van plan om vir so ses dae daar te gaan staan.Min staan blykbaar is 10 dae.Staan plekke gaan so vir R1000 n aand.Werk uit op R10000 of R1666 n aand.Besluit om maar dit te los.
Dit gaan nie oor hitte .Die Eiland was altyd vol oor Desember, maar dit gaan oor kostes .Die mense se geld raak minder, verseker .Staanplek kostes sowel as brandstof .Ek het met n dame by ontvangs gepraat ,nou onlangs ,dit is n baie bekende oord in Natal by die see ,sy sê hulle karavaan staanplekke word so swak beset, hulle kyk om dit tevervang met iets anders. .So ja die ekonomie druk almal .
Ek glo darem nie Eiland is in gevaar nie. Die oord is buite vakansietye goed beset deur lamgstaners. En dit bly heel netjies seker oor beter beheer.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek hoor wat jy sê Willie. Laaste paar jare sien ek by verskeie Natalse kus oorde dat hulle basies net tussen 16 Des en 1 Jan spits besoek het. Ons het 2 jaar terug 5 Januarie by Natalia ingeboek....dis nog skool vakansie, maar ons was maar 3 kampeerders op die onderste teras gewees....waar ons uit n propvol Happy Wanderers gekom het. Toe ons paar dae later by Dolphin aangekom het, was dit steeds skool vakansie gewees, maar het soos n spookdorp gevoel....was op n tyd 8 kampeerders daar. Het toe gaan loer by Salt Rock.....die hele onderste teras was dolleeg.....geen kampeerders, net n paar permies op boonste teras. Ja...vroeer moes jy by die gewilde kus oorde reeds voor vertrek al volgende Desmber bespreek en vasmaak om te verseker jy kry plek. Vriende van ons het laasweek Dolphin gebel om van 22Des - 02 Jan te kom kamp....hulle het maklik plek gekry. Ek het nou op Scottburgh karavaanpark se online booking sisteem gegaan.....tussen 22Des en 02 Jan het hulle nog 85x staanplekke beskikbaar ....ongelooflik. Gaan dit oor kostes? Ek weet nie.....kyk hoe baie mense gaan af Kaapse tuinroete area toe....baie meer as vroeer jare. Ek het Februarie n staanplek by die see daar probeer kry sonder sukses....was te laat. Van die oorde se kriteria is - Hoe langer jy bespreek, hoe groter is jou kans tot staanplek. Ek het met een oord gesels.....sy sê daar is mense wat 45-50 dae bespreek en betaal , maar bly net vir die 20 spits dae.....hulle doen dit net om plek te kan verseker. Met sulke gedrag sou ek nie sê ekonomie druk nie. By Natal is dit miskien meer die locals wat die strande onaangenaam maak op vakansie dae dat mense elders beweeg. Plekke soos Natalia en Happy Wanderers waar min tot geen locals op strand kom nie, is reeds laas Desember vol bespreek teen top tariewe van tot oor R1800 / nag vir n staanplek. Plekke wat die helfte van dit vra, maar wat vol strande moet hanteer staan nog 30-40% leeg. Wil soms vir my voorkom of dit meer kieskeurig is as ekonomie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Oorweeg om Desember by ATKV eiland spa te kampeer.Watter kamp terrein sal julle aanbeveel?A B C ens.
Kan ook Forever Thipese oorweeg....hulle het nog baie plek teen R497 oor kersfees/nuwe jaar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ