Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21186 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4779 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 915 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Staanplek naby Kempton park
Goeie more
Ek is opsoek na 'n plek waar ek volgende week naby Kempton kan staan. Ek moet vir die week daar wees.
Enige voorstelle?
Dankie
Ons het by Pamona gestaan vir n rukkie om al ons admin af te handel. Dit is baie veilig daar, primatief, maar skoon.
Alle ander plekke naby is afgeleef nie nie aanbeveel nie. Ons het na almal gaan kyk
Moeilike keuse vir Kempton sowel as Bronkhorstspruit area as mens praat van skoon, gerieflik en veilig wees buite seisoen. Wat van iets soos NKWE net buite Pta Oos wat so tussen die 2 areas is.
Weet nie hoekom jy so dink vir kempton nie. Dit is baie veilig daar in pamona waar die oornag mense staan. Baie gerieflik as mens dinge gefoen moet kry en nie wil reis nie. Het jy al daar gebly
Jammer ek het nog nooit daar gebly nie, slegs iemand daar gaan besoek en n opinie gevorm.
