Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21201 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5607 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4788 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1053 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 923 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 654 |
Benkie | 581 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 344 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |





staanplek by Salt rocks of voorstelle vir ander plekke
Goeie dag almal. Ek kyk tans om die kinders so bq see toe te vat volgende jaar januarie. Ek is meer opsoek na n seaview woonstel maar omdat ons 5 is, raak dit duur. dus dink ek maar aan die kamp opsie alhoewel ek nie graag by die see wil kamp nie a.g.v die wind ens. Nou dink ek aan saltrocks. Ek sien daar is al baie daaroor gepraat maar ek sien nie regtig voorstelle van staanplekke wat beter of slegter is nie.
Dit is wat ek op die groep wil vra vandag asb. ek wil nie teveel wind he nie maar ook die see darm hoor. my vrou is swak siende en dus wil ons nabydie ablusie wees. ek ken glad nie sie site nie
of is daar dalk ander strand kampplekke wat ook aanbeveel kan word
ek hoor graag van julle
