Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





spek bier brood
1 pakie streaky spek
500 gr bruis meel
1 teelepel sout
2 eetlepels suiker
340ml bier
driekwart koppie water 1 eier op geklits
250gr gerasperde kaas
plat boom potjie uit gesmeer met margarine of gesprei met (cooking spray )
plaas die streaky spek stukkies in die bodem van die pot dit kan oorhang langs die kant van die pot
gooi die bruismeel in n meng bak en gooi die sout en suiker by en meng goed deur
gooi dan die res van die bestanddele in die bak en meng alles saam gooi dan die kaas by en meng weer
gooi nou die mengsel in die pot oor die spekplaas dan die spek strepies oor die mengsel en maak die deksel toe
plaas die kole om die pot maar dit moenie te warm wees nie
later plaas kole boop die deksel sodat die brood lekker bruin en gaar word
toets die brood met n mes punt of stokkie as dit skoon uit kom is die brood gaar haal af en haal die spek bier brood uit die pot en geniet

