Wat is die implikasies indien jy afgetrek, na 'n weegbrug verwys word en daar bevind word dat jou voertuig die wetlike perk van 100 kg t.o.v. neusgewig oorskrei?
Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21179 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5595 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4778 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1664 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1465 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 983 |
Gerden | 914 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 357 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 286 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Spaar wiel berging
Hi daar Manne
Ek wil graag hoor my Palma bet n aircon. Nou ja die motor van aircon is voor in die nosecone waar die spaar moet wees. Nou le die spaar voor op die vloer tussen die banke. Die spasie onder bed is vol van tente en kan nie die spaar daar in pas nie. Het iemand n idee waar en ek die spaar kan monteer?.
Sit met dieselfde probleem.
Tans is my spaar binne in n reflective material sak toegedraai en ek vervoer dit of agter op die bakkie en as dit moet voor my bed half bo op die as binne die karavaan.
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â

Ek het die bak of houer waarin die VW Microbus se spaarwiel tuusen sy voorwiele geberg word agter die as onder my karavaan gemonteer. Dir werk nou presies soos die Microbus sin, en sluit ook met 'n hangslot.
Ek het myne goedkoop by 'n "scrapyard" gekry.
'n Vriend het syne voor die as gemonteer, en kry toegang van die kant af. Ek glo agter is 'n beter opsie.
Ek kan nie verstaan hoekom vervaardigers dit nie so doen as standaard toerusting nie. Hulle hoef bloot net 'b hoekyster raam te maak vir dieselfde doel.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Ek stem hulle dink nie soos die ouens wat karavane het nie. Plaas hulle bietjie rondvra
Benkie op die forum het sulke brackets gemaak wat op die A-frame kom. Hy het onlangs weer aangebied om te maak sou daar belangstelling wees. Ek sal nie aanbeveel om dit skoon op jou karavaanvloer te los nie. Al heelwat navrae gesien waar mense nie die merke van vloer af kry wat spaarwiel agter gelaat het nie. So terloops....nog nooit gehoor van n oplossing daarvoor nie (merke van vloer afhaal)
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Laai hom agter in jou voertuig.
Anders los hom by die huis as dit n probleem vir jou is.
Al weer oppad iewers heen.

By die huis is nie oplossing. Soos mt jy kar/bakkie is dit die belangrikste wiel op jou voertuig.
Ek het daardie "swaaiarm" wat Benkie vervaardig nou by n vriend op sy Penta by Hartenbos gesien, kompleet met n netjiese oortreksel en al. As ek in so n posisie sou land sal dit die uitweg wees wat ek sou kies. Dit sluit mooi toe op die A raam en swaai lekker voor die neuskas weg as jy die wa staangemaak het en die neuskas wil oop he. Netjiese konsep.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.

By die huis is nie oplossing. Soos mt jy kar/bakkie is dit die belangrikste wiel op jou voertuig.

Ek weet dis die belangrikste, dis laai hom in en vergeet dat hy in jou pad is.
Ek sou hom links voor laat sit het, maar darm het ek plek vir hom.
Girl sit tans links voor....
Al weer oppad iewers heen.

Hoop Benkie lees sodat hy kommentaar kan lewer en die metode demonstreer.
Dis sy werk hierdie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Click op onderstaande link vir meer info
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek sit my spaar saam met die Bakkie se spaarwiel op die katrol by die oord haal ek hom af en sit net weer terug as ek huis toegaan. Bietjie werk maar dit werk vir my
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Wat is die implikasies indien jy afgetrek, na 'n weegbrug verwys word en daar bevind word dat jou voertuig die wetlike perk van 100 kg t.o.v. neusgewig oorskrei?
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.

Benkie op die forum het sulke brackets gemaak wat op die A-frame kom. Hy het onlangs weer aangebied om te maak sou daar belangstelling wees. Ek sal nie aanbeveel om dit skoon op jou karavaanvloer te los nie. Al heelwat navrae gesien waar mense nie die merke van vloer af kry wat spaarwiel agter gelaat het nie. So terloops....nog nooit gehoor van n oplossing daarvoor nie (merke van vloer afhaal)

Dit is waar wat jy noem Geert. My eerste Penta het ek tweedehans gekoop met die merk op die vloer reg voor die deur. Daar bestaan nie iets wat daai merk uit daai noveylon uit haal nie.
Dan is daar veskeie maniere om plan te maak met die spaar wiel. Sommige laat 'n raam maak en monteer dit op die agterkant van die karavaan. Ander gebruik Oom Benkie se idee en monteer dit op die A-raam (My persoonlike keuse ook). Dan is daar die plek aan die onderkant van die karavaan, Alko en BWP onderstelle het dit as bykomstighede net agter die as. Ek sal eerder die spaar band agter los op die Tipper se bak plaas as wat ek hom onder die wa monteer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hi Julle
Ja het ook die problem gehad. Hier is ‚n paar opsies wat ek graag wou doen maar het toe uit nood die volgende een (verwys na die laaste 5 foto's) by Kempton Karavane gekoop (@ R1,500 ek dink). Dis nie ideaal nie, veral indien jy die wiel moet terugsit, maar dit is ‚n noodwiel en die meeste van ons het al voertuie na 10 jaar verkoop sonder om die spaarwiel te gebruik. So dis darem ‚n „peace of mind“. Ek „share“ die ander opsies indien dit dalk een van julle kan aanspoor…..

Dankie Edwin. Ek hou van die idee in jou 1ste klompie foto's. Dankie vir die deel. Is daar iemand op die forum wat so een gebruik wat terugvoering kan gee?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Yep, buide hierdie idees lyk na iets wat kan werk. Die bakkies se paar is allermins ook onder gemonteer. Lyk na werk maar teminste is die spaar nie op die vleor waar hy merke kan los wat jy nie kan afkry nie.
Die voordeel van die eerste voorbeeld is dat die bracket word op die kant losgemaak en effe laat sak dan word die spaar wiel onder die karavaan uitgetrek met die bracket.
Dis dan nie nodig om in die nood onder die wa in te kruip nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Hi Julle
Ja het ook die problem gehad. Hier is ‚n paar opsies wat ek graag wou doen maar het toe uit nood die volgende een (verwys na die laaste 5 foto's) by Kempton Karavane gekoop (@ R1,500 ek dink). Dis nie ideaal nie, veral indien jy die wiel moet terugsit, maar dit is ‚n noodwiel en die meeste van ons het al voertuie na 10 jaar verkoop sonder om die spaarwiel te gebruik. So dis darem ‚n „peace of mind“. Ek „share“ die ander opsies indien dit dalk een van julle kan aanspoor…..

daai eerste een lyk mooi maar ek kan net dink met my pens onder die lae karavaan wat nou nog laer is inkruip om daai wiel los te maak en dan weer die pap een terug telig terwyl jy die water en nut probeer opsit.. Gaan my paar Sondae in die kerk hou om vergifnis te kry vir die taal gebruik. Heel moontlik nog in die reen met moder ook...
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek wonder hoekom daar nooit gedink was om n Marie biscuit spaar wiel vir karavan te voorsien
Baie beter vir saam karring en weg bere. As jy vat het ek my spaar wiel in 4 jaar nog nooit gebruik (touch wood)
ðŸÅªï¸ Worry ends where faith begins ðŸÅªï¸Â