Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





solar vir dummies?
Dink dit is bietjie tyd dat hierdie onderwerp bietjie afgestof word. Dinge het nou vinnig suid gegaan. ek het vantevore gedink dat 'n groterige generator die ding sal doen, maar met huidige brandstofpryse en heel moontlik toekomstige beskikbaarheid daarvan, dink ek meeste sal saamstem dat dit nie meer 'n opsie is nie.
Dit laat ons met sonkrag. Ek is 'n totale idioot wat dit aanbetref en die hoeveelheid "experts" wat almal verskillende menings het, maak dit ook nie makliker nie. Hoe ek die ding sien, is dat jy basies jou sonpanele nodig het om jou solar batterye te laai, wat weer gebruik word om krag aan jou inverter te verskaf(laat ek iets uit?) Onthou, hierdie is solar 101 vir dummies.
Die vraag is nou, wat is nodig om 'n gemiddelde grootte yskas/vrieskas, tv, wifi rooter en so lig of twee vir lang periodes aan te hou. Hoe groot moet panele wees, hoe sterk jou batterye en jou inverter? Enige ander opsies en geskatte kostes? Is daar dalk iemand op die forum wat solars installeer?

Riaan, hier is baie "experts" en "kundiges" wat jou antwoorde sal gee. Ek sien jy is ook in Roodepoort. Ek is in Wilropark en jy kan dalk kom kyk wat ek het en dan self 'n besluit. Jy kan my skakel op nul 8 twee 9 vier 0 een 9 ses vier. Ek het nie my eie stelsel ingesit en is deur werklike kundiges gedoen en het ook die nodige dokumentasie daarvoor gekry. Geen fly my night installeerders.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Hennie, who installed your system ?
I have found alternate energy systems difficult to understand as they have become complex and there are many opinions as to what the right way is. The other thing is that there are no cheap solutions with solar, if you want good functionality, minimal user interface (fiddling, switching on and off etc.) then you pay.
I was confused and was chatting to a mate who had a 5kWh Deye Invertor which manages where the charge come from. If enough sun it comes from solar or else it comes from Eskom when available. He has one 5kWh Lithium Battery and 4 panels. He said he has everything connected except the geyser. He cooks on gas. Apart from the geyser they are off-grid and run off battery and have been for 6 months. The setup also allows one to sell capacity back to the grid.
His wife does washing, he can work light power tools in the garage, mow the lawn etc. But the system needs managing. He can't boil the kettle, run the lawnmower, the washing machine, vacuum and dishwasher at the same time. It is seldom that we would do this in any event.
This sounded like what I needed so I ordered the identical system but added two extra panels due to the setup of my roof. Cooking with gas is one of the keys and removing the geyser another. For me it was more about convenience, I work from home and cannot always do what I need to. We watch little TV but I want to watch when I want to watch. I am tired of lamps and rechargeables etc. I want my security lights to work all night. I can now have this all. Looking at installing a Gas Geyser, time will tell, want to run my system for a while and optimise it before making the next decision.
R 130k is the installed cost. It is a bunch of money but I bit the bullet now. Electricity supply is going to get worse before it gets better in my opinion. I am gatvol for being shed.
One too many wasted sunsets, one too many for the road.

Dink dit is bietjie tyd dat hierdie onderwerp bietjie afgestof word. Dinge het nou vinnig suid gegaan. ek het vantevore gedink dat 'n groterige generator die ding sal doen, maar met huidige brandstofpryse en heel moontlik toekomstige beskikbaarheid daarvan, dink ek meeste sal saamstem dat dit nie meer 'n opsie is nie.
Dit laat ons met sonkrag. Ek is 'n totale idioot wat dit aanbetref en die hoeveelheid "experts" wat almal verskillende menings het, maak dit ook nie makliker nie. Hoe ek die ding sien, is dat jy basies jou sonpanele nodig het om jou solar batterye te laai, wat weer gebruik word om krag aan jou inverter te verskaf(laat ek iets uit?) Onthou, hierdie is solar 101 vir dummies.
Die vraag is nou, wat is nodig om 'n gemiddelde grootte yskas/vrieskas, tv, wifi rooter en so lig of twee vir lang periodes aan te hou. Hoe groot moet panele wees, hoe sterk jou batterye en jou inverter? Enige ander opsies en geskatte kostes? Is daar dalk iemand op die forum wat solars installeer?

1. Studeer Batterye. 2. Studeer panele. 3. Studeer kontroleerders. 4. Studeer inverters. As jy dit gedoen het, kan jy n goedkoop BASIESE sisteem vir jou karavaan aanmekaar sit.
One is never too old too learn

Binne drie naweke sonder TV kyk is jy gereed om besluite te neem. Probleem is, ons wil nie meer tyd afstaan om te leer nie, dit inteveer met my TV tyd.
One is never too old too learn

My system is basically the same as Andrew describes above. The only difference is that I have 8 x 545w solar panels. Also a 5kwh Victron converter and 5kwh Blue Nova lithium battery. Our stove/oven and geyser is not operated from the mentioned system. I also have a 7kw generator which can also be used should it be necessary. I can charge the lithium battery from the genarator, should for some or other reason that the panels cannot do the job. I used the generator before I had solar installed.
My system costed me R167k. Since we had it installed 3 months ago, we don't know when loadshedding begins or end. The fridges/freezers, TV, lights etc stay on whithout us knowing that loadshedding started or ended.
Yes - a lot of money to spend, but how convenient.

We have had an inverter running off 2 100 ah batteries for almost ten years. Initially, we just used it for DSTV, and when Wi-Fi came it was added. We have a few 7 ah batteries which get charged once a week powering led strip lights. We have a gas stove and a timer on the geyser.
My biggest gripe with this set-up is the lead-acid deep cycle batteries which seem to have a short lifespan in the inverter, and when the first one start failing it lowers the average voltage and needs replacement. Next is the older one who will go the same way. I know lithium is the answer, but that is pricey.
Since we are retired we can easily manage our lives around load shedding, and with DSTV being taken care of we cannot justify a huge capital outlay which in any event will not keep one off-grid during the winter.
What will be interesting in the future will be the steps taken by municipalities to compensate for the massive income loss of income due to very many of those who now regularly pay their electricity bills going off-grid. Since very few will go completely off-grid my guess is that the availability fee will go sky-high since the existing regular payers actually subsidise the previously disadvantaged. Somehow someone will have to foot that bill, and who else can it be other than those who are currently funding the cross-subsidising?
The actual reason we are hesitant to go for an expensive system is that we are on in years and may not stay in our house for that long, and costs are of course an issue.
With the high demand for lithium batteries, it will be interesting to see what their price will be in the future. I had to replace my caravan's deep cycle last month and had to wait for one because of demand.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Gaan kyk by powerforum.co.za vir inligting.
Afriforum het n artikel op hul web oor solar sowel as laasweek se Huisgenoot met Jacques Potgieter op die voorblad het daaroor berig en bv genoem wat jy nodig het vir hoeveelheid inwoners per huis. Kom nogal ooreen met wat eggenoot al huiswerk oor gedoen het, maar ja behoeftes en budgets verskil.
Andrew, I gather that you intend getting rid of ESCOM completely- right? In this case you would need a standby plan for the days when the sun does not shine strong or long enough. A generator should do the trick. This should not happen often so the extra cost for fuel should not break the bank. With my experience with heating water by sunshine, it very seldom happens that the geyser needs 220V, only when it is cloudy for two or more days in succession. Even in winter the temperature in the geyser only drops down below 50C due to more than one cloudy day. We are in Pietersburg and the situation where you stay might differ.
You might also consider heating water directly by way if solar panels or better still, with evacuated tubes. This is much simpler that using power and obviously cheaper than gas and probably also from batteries.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
my siening op Elektronika is jy koop net die nuutste wat beskikbaar is.
Die ontwikkeling beweeg so vinnig dat as jy oor 'n jaar wil opgradeer of by voeg is dit 'n gemors wat dat kry jy nie meer 3/4 jaar terug se toerudting nie en jy moet als oordoen
Bv as jy nou panele koop si dit 600 watt plus
my vraag is ook hoekom solarplase se navra vra vir sekere maak panele [Canadian Solar] wat sou die rede daar voor wees? Omdat hulle die beste is?
Dan by batterye gaan vir lithium-ion hulle sis duurder maar jy gaan baie minder gereeld hulle moet vervang
Die SYNSYNK en DEYE is van die beter inverters
Ek het vir 2 jaar ondersoek nagelees en voor ek verlede jaar my instalasie gedoen het
Ek het
31 x 660 watt Canadian Solar panele
16 KW Synsunk Inverter
5 x 8.8kw BSL batterye
Ek weet nie van Loadshed / blackout nie
Rede vir die grote is besigheid wat hoe krag verbruik het word vanaf perseel bedry
My Munisipale rekening het vanaf R11000.00 per maand na R1000.00 gedaal en soos ek se besigheid gaan aan soos normaal.
ek glo die huiswerk deel is die grootste deel hier
En elke instaleerder sal vir jou kom vertel dat sy produk is die beste en beter as die ander ou sin
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Ek het ook iets gesoek om die karavaan se yskas koud te hou en dan wil ek dit by die huis ook inspan as ek nie kamp nie om die klomp klein krag eters aan te hou soos TV's, Devoders, WiFi ens.
'n Vriend het nou vir my hierdie opsie voorgestel, (van Solar Europe in Pretoria)
- SRNE: Inverter 3Kw Off Grid (SR-HF240S60-100) - R6,500.00 Excl. VAT
- Esener: Battery Lithium Ion 2.56KWH 100AH 25.6V (ESENER-2.56 - R13,000.00 Excl. VAT
- JA: Solar Panel 540W Half Cell Mono Crystalline (JAM72S30-540/MR) - R3,240.00 Excl VAT
Die paneel sal ek by die huis gebruik en later nog een by sit.
Ek is dom as dit by dié goed kom.
Hier is die web skakel.
Oppad na die volgende kamp.


Dink dit is bietjie tyd dat hierdie onderwerp bietjie afgestof word. Dinge het nou vinnig suid gegaan. ek het vantevore gedink dat 'n groterige generator die ding sal doen, maar met huidige brandstofpryse en heel moontlik toekomstige beskikbaarheid daarvan, dink ek meeste sal saamstem dat dit nie meer 'n opsie is nie.
Dit laat ons met sonkrag. Ek is 'n totale idioot wat dit aanbetref en die hoeveelheid "experts" wat almal verskillende menings het, maak dit ook nie makliker nie. Hoe ek die ding sien, is dat jy basies jou sonpanele nodig het om jou solar batterye te laai, wat weer gebruik word om krag aan jou inverter te verskaf(laat ek iets uit?) Onthou, hierdie is solar 101 vir dummies.
Die vraag is nou, wat is nodig om 'n gemiddelde grootte yskas/vrieskas, tv, wifi rooter en so lig of twee vir lang periodes aan te hou. Hoe groot moet panele wees, hoe sterk jou batterye en jou inverter? Enige ander opsies en geskatte kostes? Is daar dalk iemand op die forum wat solars installeer?

Snys, kom ons kyk na 101(basics) van hoeveel gaan ek nodig he^ om my haardroer te operate.
Kom ons se^ hipoteties, die haardroer is gemerk aan sy tag dat dit 'n 12 Watt haardroer is.
Nou, as jy twee 12 volt, loodsuur "deepcell" batterye in parralel gekoppel het is hulle mos nog steeds 12volt?
Elke battery is as 100Ah gemerk, en ek en jy weet jy mag net 50% uit jou battery-"bank" trek, anders foeter jy jou batterye op.
Dus, sit jy met 100Ampere wat jy vir 'n uur uit die bank kan trek, voordat die bank op 50% lading is.?
Nou, weet ons dat 12 Watts gekoppel op jou battery bank, 1(een ampeer) per uur gaan verwyder uit die bank.
Dus, as jy 1 ampeer gaan verwyder per uur, dan kan jy 50 ure lank jou haardroer hardloop voordat jy moet afsit.
Ek hoop ek is korrek met my somme?
Ek is oop vir hulp deur deskundiges, as my analise verkeerd is.
Nou, snys, moet ons kan bepaal hoeveel totale Watts deur 'n loadshedding getrek word , om te kan bepaal hoeveel batterye jy gaan nodig he^, in jy "bank".
Dan , kom ons by hoe vinnig die volgende dag, jy die battery bank weer kan volmaak , met net 4ure se son.
As dit heeldag reen die volgende dag, gaan jy moet 'n charger gebruik om daai batterye weer vol te kry vir hergebruik, voordat ma weer hare wil blaas.
Interesante aanmerking....>
"Hul", gedastes, reken dat indien jy 'n battery bank bou, dat al die batterye dieselfde maaksel en verkieslik opeenvolgend genommer uit die fabriek moet wees, anders kry jy vinnige verlies van jou bank.
One is never too old too learn

Nou, ou Snys............................>
Die spoed waarteen jy kan herwin(recharge) hang af van hoeveel panele jy het en hoeveel Watt hul kan lewer, gekoppel ook in parralel, en ook hoeveel lig tot die panele se beskikking is die volgende dag.
Onthou, hier praat ons nou van 'n 12 volt sisteem.
As/indien jy 'n gewone battery laaier met evkom krag gaan gebruik, sal jy moet uitwerk hoeveel ampere daardie laaier kan terugsit per uur. (die battery laaier neem dan die plek van die panele).
One is never too old too learn


my siening op Elektronika is jy koop net die nuutste wat beskikbaar is.
Die ontwikkeling beweeg so vinnig dat as jy oor 'n jaar wil opgradeer of by voeg is dit 'n gemors wat dat kry jy nie meer 3/4 jaar terug se toerudting nie en jy moet als oordoen
Bv as jy nou panele koop si dit 600 watt plus
my vraag is ook hoekom solarplase se navra vra vir sekere maak panele [Canadian Solar] wat sou die rede daar voor wees? Omdat hulle die beste is?
Dan by batterye gaan vir lithium-ion hulle sis duurder maar jy gaan baie minder gereeld hulle moet vervang
Die SYNSYNK en DEYE is van die beter inverters
Ek het vir 2 jaar ondersoek nagelees en voor ek verlede jaar my instalasie gedoen het
Ek het
31 x 660 watt Canadian Solar panele
16 KW Synsunk Inverter
5 x 8.8kw BSL batterye
Ek weet nie van Loadshed / blackout nie
Rede vir die grote is besigheid wat hoe krag verbruik het word vanaf perseel bedry
My Munisipale rekening het vanaf R11000.00 per maand na R1000.00 gedaal en soos ek se besigheid gaan aan soos normaal.
ek glo die huiswerk deel is die grootste deel hier
En elke instaleerder sal vir jou kom vertel dat sy produk is die beste en beter as die ander ou sin

Swanie, daai is een "moewieste" stelsel. Die kapitale uitleg is baie, maar dit maak jou lewe net soveel makliker.
Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
Ek het op my 5Kw Inverter / 5Kw Lithium Battery en 5 x 545Kw Sonpanele my geyser se element verander na 2000W - die trek ek dan tussen 14h00 tot 16h00 daagliks met geyser op maksimum 75C gestel.
(Hier is geen kostes vir 'n solar geyser nie en ons het genoeg warm water - het al tot 4 x persone na mekaar gestort sonder 'n tekort aan warm water. Moet net se dat jy na mekaar en ook maar redelik vinnig moet stort dan - maar dit alles met die 2 x ure sonkrag).
Ons is 2 mense in die huis met kameras / alarms / elektriese heining en ons het nog net 3 x uit krag gehardloop.
Ons stelsel werk nou maar eers 3 maande en met die oond aan Eskom gekoppel spaar ons baie geld en die gerief van geen load shedding nie - is net baie lekker.
Hier in Klerksdorp het die installeering, met CoC Sertifikaat my onder R80k gekos.

Snys, kom ons kyk na 101(basics) van hoeveel gaan ek nodig he^ om my haardroer te operate.
Kom ons se^ hipoteties, die haardroer is gemerk aan sy tag dat dit 'n 12 Watt haardroer is.
Nou, as jy twee 12 volt, loodsuur "deepcell" batterye in parralel gekoppel het is hulle mos nog steeds 12volt?
Elke battery is as 100Ah gemerk, en ek en jy weet jy mag net 50% uit jou battery-"bank" trek, anders foeter jy jou batterye op.
Dus, sit jy met 100Ampere wat jy vir 'n uur uit die bank kan trek, voordat die bank op 50% lading is.?
Nou, weet ons dat 12 Watts gekoppel op jou battery bank, 1(een ampeer) per uur gaan verwyder uit die bank.
Dus, as jy 1 ampeer gaan verwyder per uur, dan kan jy 50 ure lank jou haardroer hardloop voordat jy moet afsit.
Ek hoop ek is korrek met my somme?
Ek is oop vir hulp deur deskundiges, as my analise verkeerd is.
Nou, snys, moet ons kan bepaal hoeveel totale Watts deur 'n loadshedding getrek word , om te kan bepaal hoeveel batterye jy gaan nodig he^, in jy "bank".
Dan , kom ons by hoe vinnig die volgende dag, jy die battery bank weer kan volmaak , met net 4ure se son.
As dit heeldag reen die volgende dag, gaan jy moet 'n charger gebruik om daai batterye weer vol te kry vir hergebruik, voordat ma weer hare wil blaas.
Interesante aanmerking....>
"Hul", gedastes, reken dat indien jy 'n battery bank bou, dat al die batterye dieselfde maaksel en verkieslik opeenvolgend genommer uit die fabriek moet wees, anders kry jy vinnige verlies van jou bank.

Nee, oumens !!!! As mens 100Ampere het en jy trek een Ampeer uit die batterye, hoe lank kan jy trek ???
Ek glo jy kan 100 ure jou hare blaas.
Maar hoeveel keer is oor my fout gelees? Wys jou net, mense lees wat jy skryf soos hul die Bybel lees,....... Lees, maar lees nie om te studeer en in te neem nie , maar lees soos om die huisgenoot te lees.
One is never too old too learn


Die solar stelsels maak die lewe net gemaklik met dit wat aangaan met krag wat so aan en af is pas op vir die fly by night
Haak daai wa kamp bly koning