Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21111 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17166 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5518 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4744 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2218 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1833 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1658 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1113 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 782 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Paddyandpaul | 679 |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 360 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 284 |






Soek goedkoop karavaan
Dagse, Ek is opsoek na ou karavane vir onder R20 000. Whatsapp my asb by 083 358 7593Â
Kyk onder marketplace....maar met daai budget moet jy maar gereed maak om herstelwerk te doen, twyfel of jy n wa in goeie toestand vir daai prys gaan optel.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

14k

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Jy moet maar mooi kyk voor jy koop sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
Ongelukkig is dit ook maar my huidige prys mark.
Sal maar net aanhou op die uitkyk wees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

In Thabazinbi staan werklik Å mooi Fleetline, ek dink na Å model van 1980 - 1985 maks teen R 20k.
Die verkoper het aan my seun se skoonpa gesê Å tydjie gelede - R35k.
Gister het skoon familie kom kuier vir die dag toe noem die "skoonpa" dat die verkoper die prys laat daal het na R20k.
Ek het die karavaan persoonlik gesien na ons vorige besoek in Thaba.
Werklik hy is baie netjies en goed herstel.
Na R35k - R20k, oorweeg ek dit sterk.
Dit is Å privaat verkoper.
