Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





Soek advies.
Ek is Å ou kampeerder, maar soek raad.
Ek kry die Weste middag son van voor.
Ek het 95% Skadu Net wat styf gespan is oor my "Setup".
Vandag let ek op dat nate van my sytent begin "Bruttel" raak.
My vraag:
- Span jy jou Sytent en Rally styf of gee jy bietjie speling?
- As daar iemand is wat Å sytent vir Å 2001 Penta te koop het, antwoord op onderwerp en ek stuur my kontak besonderhede.
Gerd prentjie 2 is hoe ek en ek glo meeste mense span jy laat toe vir n lug om daar deur te trek
Haak daai wa kamp bly koning
Son is niemand se maat nie. Nie eers 'n sonpaneel nie.
As mens so aaneen kamp is daar iewers iets wat gaan knou onder die son se strale.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Stem saam Leon, brand selfs UV Protection stukkend
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

