Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21985 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17733 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6184 |
Bostoe | 5456 |
BrianB | 5262 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3220 |
mulderpm | 2608 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1997 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1763 |
steamer | 1700 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1455 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1243 |
Louvan | 1241 |
Gerden | 1149 |
RichardJ | 1136 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 847 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 774 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 432 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 397 |
LEEN | 383 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 183 |
BigG | 182 |
Maurits | 171 |





So bitter naby, maar tog nog vêr.
Gister het ek besef wat oorhaastigheid kan veroorsaak.
Ek het van Modi-Mall afgekom na die Bakhuis toe.
By die verkeerslig by Outhere 24 aan die oorkant by Blue Bottle bottel stoor het à â kampeerder wat ek vermoed oppad Weesgerus toe was wat nog net dan 6km vêr is homself probeer in "Sqeeze" tussen 2x trokke met sleepwaens.
Een trok wil links draai Bela toe en die ander een wil reguit in die rigting na Vaalwater wat op die pad is van Weesgerus.
Met die "ge-Sqeezery" beskadig die ou sy karavaan en voertuig.
Ek weet nie presies die insident nie, maar dit is my vermoede daarom wil ek nie oordeel nie.
Ek het net gesien dat die drywer van die een trok baie arrogant was teenoor die kampeerder met die teenwoordigheid van die polisie.
