Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |

Skoon maak tent dak
Kan enige iemand raad verskaf asb.
My sytent se dak gedeelte aan die binnekant het ietwat van bruin vlekke aan die stoof se kant, moontlik van die vog wat styg tydens kook.
Wat kan gebruik word om dit te verwyder.
Ek het ge-google en daar word verwys na Canvas Cleaner wat nie in ons geweste beskikbaar is nie.
Die dak buite is netjies skoon, maar my vrou het Å toets lopie gedoen en Handy Andy aangewend en wys dat dit binne is, maar dit gaan eeue neem en is ook versigtig vir materiaal skade.
Pasop om enige chemikalie op te sit....jy gaan waterproofing beskadig, dan moet jy tent weer herseel
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Is die dak van seil of die nuwerwetse tipe plastiek? Dit sal ‘n verskil maal wat gebruik kan word.

Is die dak van seil of die nuwerwetse tipe plastiek? Dit sal ‘n verskil maal wat gebruik kan word.

Moet nie skoonkaak gemikaalie gebruik op die tent materiaal nie. Dit is nie goed nie.
Leef met die kolle of koop n' ander dak.
Groete,
Paul
Dit is Å 2001 Penta, maar reggekom dankie.
Asyn het die ding gedoen en die dak is goed nat gemaak sonder deur suiwering van water.
Ongelukkig hou ons van skoon lewe en kan nie saam leef met kolle nie.
Ons hou van netheid.
As die seil sy waterdigtheid verloor het, kan jy n aerosol middel soos Scotchguard aanspuit. Dit laat nie vlekke soos Nuproof nie en is ook nie vlambaar nie want dis nie wasgebasseer nie. Daar is ook heelwat goedkoper alternatiewe as Scotchguard onder verskillende name beskikbaar wat waarskynlik ewe effektief is. Ek het n rug gelede n probleem gehad met vlekke wat deur wrywing neen aluminiumpale veroorsaak is. Ek het ook asyn gebruik.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Het jy asyn verdun?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Rukkie gelede, maar ek dink nie so nie. Het met n spuit aangewind en met n drukwasser met water weggespuit.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Dit is ń 2001 Penta, maar reggekom dankie.
Asyn het die ding gedoen en die dak is goed nat gemaak sonder deur suiwering van water.
Ongelukkig hou ons van skoon lewe en kan nie saam leef met kolle nie.
Ons hou van netheid.

How did you apply it - diluted ?
I've been using Maxcon Canvas Cleaner to clean ours

Dit is ń 2001 Penta, maar reggekom dankie.
Asyn het die ding gedoen en die dak is goed nat gemaak sonder deur suiwering van water.
Ongelukkig hou ons van skoon lewe en kan nie saam leef met kolle nie.
Ons hou van netheid.

Watter tipe asyn het jy gebruik?
Moeg geploeg.
Die goedkoop sinteriese asyn. Ons koop dit in 5 liter bottels by die kooperasie vir skoonmaak in die huis, sag hou van handdoeke en soms om onkruid op plaveisel te beheer. Vir voedseldoeleindes gebruik ons eerder natuurlike asyn soos wyn of appelasyn. Die sintetiese tipe is geskik vir voedselgebruik maar natuurlike asyn smaak beter.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Is die dak van seil of die nuwerwetse tipe plastiek? Dit sal ‘n verskil maal wat gebruik kan word.

Ek wonder steeds van watter materiaal die dak gemaak is.

We apply it undiluted and then wash it with water to get rid of the smell.
We use the Sponge Squeezy with telescopic handle, which cost R200 at Crazy store.

Wat is die ratio water / asyn?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Asyn is 'n redelik swak suur, so ek dink nie dis nodig om dit te verdun nie. Asyn enkoeksoda gemeng, is so terloops 'n baie geskikte skoonmaakmiddel oa vir olieneerslae in die kombuis, soos in die oond, en dis 'n baie goedkoop opsie aangesien koeksoda ook in grootmaat oa by kooperasies gekoop kan word. Asyn alleen werk ook baie goed om stortdeur skoon te maak eerder as om van sterker sure of "descaler" gebruik te maak en is sekerlik veiliger.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die geheim is:-
- 90% Asyn en 10% Suiwer Suurlemoen sap (Groen Botteltjies) met Sproeier bottel.
- Sproei aan en was met Sponge Squeesie.
- Plaas Squeesie in skoon water emmer om seker te maak hy is skoon.
- Druk die water goed uit en neem halfdroog Squeesie en gaan weereens oor op die oppervlak waar daar skoongemaak is.
Ons dak lyk nou asof hy uit die fabriek gekom het.
Ek was onder die indruk ons praat van regte seil, of katoenseil. Die plastiek seil, soms ook genoem ripstop, dink ek kan maklik en veilig met seep en water skoongemaak word. Natuurlike vesel is moeiiker en kan makliker beskadig word as dit verkeerd behandel word.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Die geheim is:-
- 90% Asyn en 10% Suiwer Suurlemoen sap (Groen Botteltjies) met Sproeier bottel.
- Sproei aan en was met Sponge Squeesie.
- Plaas Squeesie in skoon water emmer om seker te maak hy is skoon.
- Druk die water goed uit en neem halfdroog Squeesie en gaan weereens oor op die oppervlak waar daar skoongemaak is.
Ons dak lyk nou asof hy uit die fabriek gekom het.

Thanks will try that with the next clean