Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21968 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17714 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6164 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5254 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3218 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2580 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1996 |
Swanie | 1858 |
Nico | 1761 |
steamer | 1698 |
Hennie Botha | 1677 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1241 |
Louvan | 1236 |
RichardJ | 1135 |
Gerden | 1132 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 846 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 592 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 430 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 388 |
LEEN | 382 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |





Skelm Dealers in the Cape !!
Watch Carte Blanche tonight folks, a real eye opener !
Do not have the capability to watch it.
Please what was it about?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

I watched the repeat of Carte Blanche yesterday afternoon. What a shame that a once highly regarded business like Tygerberg Caravans could fall so low.

Jammer om te sê, maar ons "eie mense" raak al hoe meer onbetroubaar en bevark mekaar. Die laaste klompie jaar al n hele klomp sleg "mense" tee gekom wat mens op n tyd sou kon vertrou
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dis mense wat goed aanpas by die "Nuwe" Suid Afrika en hul morele standaarde laat vaar deur vraatsigheid soos meeste politieke amptenare en die land in sy m... in sal ry.
Leon, die plek het onder meer mense se waens ingeneem vir herstelwerk en sonder magtiging verkoop en nie die geld oorbetaal aan die oorspronklike eienaar nie; dan is die VIN plaatjies van waens omgeruil, die VIN nr op die onderstel afgevyl en die waens ook verkoop - dus weet niemand watter wa is nou wie sin nie . Die skoonseun as verkoopsbestuurder het 'n aparte rekening in die besigheid se naam bedryf en geld daarheen gestuur. Die ou het ook luuks begin lewe met spoggerige voertuie vir hom en sy vrou.
Dis maar die oortjies van die seekoei.
Groete

Leon, vergeet om te noem. As jy dit wil kyk is jy welkom - ek het dit opgeneem.
tmb6722@gmail.com.
Groete

Dankie vir die terug voer. Ek waardeer.
Dit is regtig jammer dat mense se persoonlike standaard so verlaag.
Ek self is seker die uitsondering op die reel as ek vir mense help om goed in die wa in te bou, of iets vir hulle reg te maak, of raad te gee sonder vergoeding of selfs goed maak sonder kostes daar aan verbonde.
Die betaling vir my is meer werd in die sin dat die goed reg werk en die lewe vir die persoon vergemaklik.
Maar JA. Omdat "meeste" die slegte dinge doen raak dit seker vir somige die norm om die slegte te volg.
Groot jammerte
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Anyone heard of a new magazine, Drive and Camp ?
They have 250 vans and trailers for sale ???
Hooked, now we can go camping.
I wonder what happened to this saga with Tygerberg Caravans. Anyone have further updates?

So with Kennis caravans going under the hammer I wonder what has happened with Tygerberg? Hope those who had caravans there on consignment got their money or their caravans back.
Any updates on the Tygerberg Caravans saga?
The property is currently occupied by a Car Dealership (if I remember correctly, from passing by the other day).
Living the dream

