Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22388 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18072 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6509 |
| BrianB | 5608 |
| Bostoe | 5557 |
Uranus Member | 2600 + |
| mulderpm | 3063 |
Saturn Member | 2000 + |
| Lennie | 2195 |
| Kanneman | 2158 |
| Chris Boucher | 2033 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1891 |
| Nico | 1790 |
| steamer | 1705 |
| Hennie Botha | 1703 |
| Dansan | 1558 |
| Butts | 1489 |
| DK | 1459 |
Mars Member | 1000 + |
| George | 1361 |
| Louvan | 1283 |
| RichardJ | 1269 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 891 |
| JohanMarais | 828 |
| Fanie | 816 |
| Piet Ford | 739 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 670 |
| Benkie | 600 |
| 1Pierre2 | 478 |
| Willie54 | 467 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| Rare Breed | 427 |
| LEEN | 401 |
| Oumens | 386 |
| Herman | 360 |
| Global Traveller | 356 |
| Izak | 332 |
| RD | 324 |
| captiva | 283 |
| Meerkat | 275 |
| Dieter | 265 |
| Lein | 261 |
Gold Member | 100 + |
| Fienie | 245 |
| Hennie1968 | 234 |
| Trev1 | 221 |
| Bushbaby | 208 |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 191 |
| Stephan | 184 |
| Maurits | 175 |
| Ad Rem | 170 |
| Andre Steyn | 166 |
| Wegisons | 153 |
Skaapstertjies saam met aartappels en groenbone
10 skaapstertjies
knoffel fyn gekap na smaak
2 uie fyn gekap
500g 1 pakkie groenbone op gekap in klein stukkies
2 aartappels in klein blokkies gesny
2 botteltjies bier
1 koppie water
500ml vars room
sout en peper na smaak
swartboom pot
braai 1 ui en die knoffel tot sag
voeg die skaapstertjies met n bietjie sout en peperby en braai tot bruin
voeg die groenbone op die skaapstertjies en dan die res van die uie bo op die groenbone
skep nou die aartappels oor die ui
voeg die bier by en bring tot kookpunt en verlaag dan die hitte en laat die pot prut sodat die skaapstertjies stadig gaar word
voeg n bietjie water by as die bier weg kook
voeg nou die room by as die aartappels sag gekook is en die meeste vloeistof weg gekook is geur met sout en peper
skep op en geniet
Ek vind dat die skaap stertjies bietjie taai is netso. So eksit hulle eers vir so 45 min in die stoompot en dan maak jy met hom soos jy goed dink.
Ek braai hulle gewoonlik net met sout vir 'n snack of voorgereg
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon as ek my skaapstertjies braai dan sal ek hulle ook eers kook tot sag en dan braai met n marinade sous hierdie een is amper soos n skaapstertjie stew
Myne doen ek as ek kerrie afval potjie maak:
- Pens, potjies, hart, lewer, niertkies, stertjies, brisket en skenkels.
Terwyl hy kook maak ek "Dumplings" by.
Lekker Karroo kos.
Leon as ek my skaapstertjies braai dan sal ek hulle ook eers kook tot sag en dan braai met n marinade sous hierdie een is amper soos n skaapstertjie stew
Dit kan net lekker wees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
My ouma aan Ma se kant het altyd die groen boontjies gaar gemaak met aartappel en uie in met net so een skaapstertjie in.
Daai stertjie se vetterigheid so in die groen boontjies en aartappel is nou maar net konings kos as die ge-mash is. Natuurlik met baie peper.
Ek het altyd my Suster geruil. Sy vat my soet pampoen dan eet ek haar groen boontjies.
Dis natuurlik skelm gedoen anders is dit kop klap van my pa af.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


